For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Q: Hoe sal ek weet as ek gewen het?

A: Ons sisteem waarborg dat jy die eerste person sal wees om te weet as jy wen!

  1. Ons sal vir jou ‘n e-pos stuur op die bevestiging van enige wengeld kort ná die lotery resultate gebuliseer is
  2. Jou aan lyn rekening word outomaties met die wengeld gelaai na die  bevestiging van die lotery resultate.
  3. Vir wengeld oor £ 500 sal ons jou dadelik skakel om vir jou geluk te wens.
  4. Volledige uitslae van elke lotery word ook in ons resultate webblad onmiddellik gepubliseer na die verifikasie van elke trekking.

Q: Moet ek belasting betaal op my lotery wengeld?

A: Regering belasting is afhanklik van die spesifieke lotery waarin jy deelneem. Byvoorbeeld, die UK Lotery en EuroMillions is belastingvry maar daar is belasting betaalbaar op die Mega Millions en Powerball loterye .

Grootlottos.com sal die prys bedrag oor dra na jou toe, na die aftrekking van die koste en belasting van daardie spesifieke lotery en sodra ons dit van die amptelike lotery organisasie ontvang.

Indien 'n speler die lotto wen, is dit die spelers se eie verantwoordelikheid om hull wenbedrag aan hull land te verklaar.

Q: Hoe lank sal ek moet wag om my wengeld te kry?

A: Sodra die lotto trekkings bevestig word deur die amptelike Loteryraad , sal ons dadelik jou rekening krediteer met jou wengeld .

Alle onttrekking oordrae word binne 5 werksdae ontvang.

Nota: Ons gebruik net geakkrediteerde banke of bekende geld oordrae maatskappye om wengeld in ons lede se bankrekeninge te deponeer.

 

Q: Wat is annuïteit uitbetalings?

A: Die annuïteit betaling vind plaas wanneer daar 'n groot prys wenners is en hy/sy word jaarliks ​​'n gedeelte van hul wengeld betaal vir 'n bepaalde tydperk (gewoonlik is dit 'n tydperk van so 25-30 jaar ) totdat die volle oorspronklike prys bedrag afgelos word, in plaas dat die betaling in een enkelbedrag prys betaal word.

Q: Wat gebeur as ek wen?

A: Grootlottos.com se wenners sal dadelik ‘n kennisgewing ontvang. As jy 'n wenner van 'n £ 1000 of meer  is, sal jy dadelik gekontak word deur die giantlottos.com span om vir jou geluk te wens en ons sal vir u ‘n paar stappe gee oor die proses wat jy moet volg. As dit minder as die bogenoemde bedrag is, sal die wenners onmiddellik ‘n e-pos ontvang, en jou wengeld sal direk inbetaal word in jou Giantlotto.com rekening . Jy sal dan daardie fondse oor kan dra na 'n bankrekening toe van jou keuse.

 

Q: Word betaling gewaarborg?

A: Beslis! Ons is al 10 jaar in die besigheid en het nog nooit nie al uitbetaal nie. Wengeld word gewaarborg.

Die idee dat Grootlottos.com af loop in die sonsondergang met 'n lid se wengeld mag dalk soos 'n haalbare opsie lyk , maar die werklikheid is  dat ons 'n baie winsgewende besigheid het sonder die behoefte om wengeld van ons lede te steel. Om ons huidige inkomste en reputasie in gevaar te stel vir 'n eenmalige wenbedrag (waarvan ons  5 % in elk geval vat) is nonsens . 'n Mens moet ook besef dat dit nogal moeilik is om aan ons aandeelhouers en direkteur te verduidelik van die verdwyning van ‘n lede se jackpot wengeld.