For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

22 January 2018

Wie is die misteriese $55 miljoen Powerball Wenner

'n Lotto van $55 miljoen is verlede week in Australië verkoop, maar die vraag is wie is die gelukkige wenner?

Dit was 'n bietjie meer as 'n week nadat 'n Australiese lotto woordvoerder verklaar het dat 'n $55 miljoen Powerball wen kaartjie verkoop is. Sedertdien het niemand gekom om die prys te eis nie en daar us nou meer inligting vrygelaat; Die wen kaartjie is by 'n winkel in Brunswick, 'n voorstad in Melbourne, verkoop.

Dit is ook bevestig dat die wenner nie 'n geregistreerde lotto speler is nie, so die lotto amptenare kan nie die wenner direk kontak nie.

Dit is hoogs ongewoon dat so 'n groot prys so lank vat om opgeëis te word; "Ons ervaring vir groot trekke is, wenners kyk hul kaartjies sodra hulle kan om hul drome van $55 miljoen te bevestig," het 'n lotto-woordvoerder gesê.

Alhoewel die wen trekking hierdie jaar plaasgevind het, was die $55 miljoen boerpot die grootste Powerball van 2017.

Grootlottos Adviseurs


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week