For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Vat die goud in ons Somer Olimpiese Kompetisie en wen!

Giant CompPageImage Olympics afk

 

Vlae en atlete van meer as 200 nasies kom saam om deel te neem aan die wêreld se grootste sport kompetisie. Dis natuurlik Olimpiese tyd, en wat beter manier om hierdie fees van prestasie te vier as met ‘n fantastiese kompetisie van ons eie! 

As jy nog altyd jou gunsteling sport op ‘n goeie kwaliteit TV wou kyk, dan moet jy die ‘popcorn’ reg kry!  

Dit is omdat GrootLottos.com 'n skouspelagtige 55 " LED TV ter waarde van $1000 in die Olimpiese Spele Rio –kompetisie weggee, en dit kan joune wees!

 

HOE OM DEEL TE NEEM: 

  1.  Die Grootlottos.com Somer Olimpiese Rio Kompetisie sal plaasvind vanaf Woensdag 20 Julie - Sondag 21 Augustus 2016 .
  2. Om te kwalifiseer, tik eenvoudig die promo kode OLIMPIESE en maak dan 'n deposito van £50 in jou speler rekening
  3. Sodra jy jou kwalifiserende rekening herlaai gemaak het en jy het jou eerste inskrywing ontvang , elke £10 wat jy deponeer daarna sal jy 'n verdere inskrywing in die trekking verdien.

Byvoorbeeld: 

‘n aankoop van £100 sal vir jou ses kaartjies in total verdien - een vir jou aanvanklike £50 deposito, en vyf vir jou verdere £10 x 5 deposito's.

 

VERHOOG JOU KANSE OM TE WEN!

As jy nog altyd gewonder het hoe dit voel om 'n Olimpiese medaljewenner te wees , nou is jou kans - want met ons verskeie inskrywing metode , kan jy Brons , Silwer of Goud neem in die kompetisie en jou inskrywings vermeer vir nog wen opwinding :

·         Brons: Maak ‘n Deposito tot £100 vir 6 inskrywings in vir die trekking

·         Silver: Maak ‘n Deposito tot £200 tydens die kompetisie , vir 16 inskrywings in die trekking , en ons sal outomaties  al jou inskrywings verdubbel

·         Goud: deposito in totaal meer as £200 tydens die kompetisie , en ons sal onmiddellik al jou inskrywings driedubbel vir 'n maksimum wen potensiaal !

 

Soos jy kan sien, hoe meer inskrywings jy koop, hoe meer inskrywings sal ons vir jou vermeer, wat vir jou ‘n groter kans gaan gee om eerste plek te vat.So moenie die uitstel nie - betree die GrootLottos.com Somer Olimpiese Spele Rio Kompetisie vandag en jy kan binnekort kampioen van die spele word!

 

BEGIN HIER OM JOU PROMO KODE IN TE SIT

 

Terme en voorwaardes

1.Die wenner van die Somer Olimpiese Rio kompetisie sal op Maandag die 22 Augustus 2016 gekies en geskakel word.

2.Die offisiële kompetisie prys is ‘n 55” LED TV te waarde van $1,000.

3.Die prys kan geruil word vir kontantwaarde , betaalbaar aan die wenner se bankrekening .

4.Die wenner moet instem ons by Grootlottos.com  sy / haar naam en foto kan gebruik  in die toekoms vir  bemarking materiaal . As die wenner nie saam stem nie, sal die prys verbeur en 'n nuwe wenner sal getrek word .