For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

03 March 2017

Raak verlief met wen op hierdie Valentyns Dag!

Tyd vlieg wanner jy jouself geneit- kan jy glo dat dit amper Valentyns Dag is? En as jy jou oe af jou kalender af gevat het, sal jy waarskynlik niks beplan het nie. Probeer om jou lewensmaat te beindrik. Maar dis hoekom ons daar is - om jou te voorsien met  idees vir die perfekte Valentyns datum, en daars ‘n mooi manier om te wen ook. Want wie is nie lief vir wen nie?

Kyk onder ‘n blik, vat noote– jou Valentyns Dag sal een wees wat jou nooit gaan virgeet nie.

‘n Paar se spa be handeling 

As jy ‘n wille jaar al gehad het, dan is hierdie ‘n perfekte idee vir jou en jou lief. Stap weg van die stres en gaan vir ‘n  spa behandeling vir twee? Meeste spa’s  hardloop eksklusiewe promosies in hierdie tyd van die jaar, gewoonlik met 'n aanbod, wat beteken jy kan behandelings soos masserings, manikure en pedikure teen goedkoop geniet. Gooi in 'n glas vonkelwyn in  en jy het Kersfees! Minus die man in die rooi pak ...

wegbreek naweek met grootlottos nou

'n Wegbreek Verassing 

Niks sê romanse soos 'n bietjie vooruit Beplanning nie. So as jy lus is vir iets  anders wat vir jou brownie punte gaan gee op Valentyn's Dag,  probeer hierdie idee. Bespreek 'n romantiese naweek weg by 'n B & B, pak jou maat se sakke, en dan los klere en 'n nota op hul bed. Vertel hulle hoe om aan te trek en dat hulle chariot wag. Dan kan jy eenvoudig haar op tel vir ‘n uiteindelike vikansie. 

'n Trip Parys toe

As jy fantasties voel, dan hoekom vier jy nie Valentyn's Dag in die mees romantiese Stad van almal nie? Parys! Die oewers van die seine-rivier loop, neem 'n rit op die Eiffel toring, sluk koffie  langs die Champs-Élysées en geniet  soveel kaas en wyn as jou broek sal toelaat. Magnifique! Natuurlik moet jy seker maak dat jy jou nog keersfees bonus oor het, maar hey dis hoekom daar ‘n spaar rekening is! En as jy ver voor die tyd beplan, sal jy seker ‘n ekstra sent of twee spaar!

parys met grootlottos nou

'n Romantiese aandete vir twee

Dit is 'n Valentyn's Dag ete, en dis geen minder romantiese as enige ander ete nie . Dit is ete vir twee, en dit is nog altyd 'n gunsteling vir paartjies. Kerse, 'n goeie bottel wyn, 'n paar fantastiese kos peetsels en jy sal gou voel dat die sparks vlieg in die lug. En, baie restaurante vuur fantastiese Valentyn's dag specials vir die aand. Nou, dis ‘n rede om daai smart klere uit te grou vir jou spesial aand! 

Laat jou stem gehoor word

So nou dat jy 'n paar idees het vir Valentyns dag, hoe graag wil jy iets vir jouself wen? Want ons het 'n onvergeetlike Valentysdag aandete ervaring, en dit kan gou joune wees om te geniet! Kommentaar hieronder en laat weet vir ons hoe jy jou Valentyns Dag sou vier as jy die lotto moes wen. Kry jou inskrywings deur  voor die 16 de Februarie, en ons sal die wenner op die 17de aankondig – net betyds vir 'n naweek van romanse. 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week