For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

01 March 2017

Onthou jy kan n wenner wees!

Onthou - jy kan 'n wenner wees!

Posted by on 26/01/2017 | 0 Kommentaar

Onthou jy nog toe jy die lotto gespeel het deur om fisies na die winkel toe te gaan, en om in n lank lyn te gaan staan om kaartjies te koop, en dan om 'n veilige plek te kry om jou gelukkige nommers weg te bere, en dan moet jy ook onthou om dit uit te haal tydens die groot trekking? Dit voel so lank gelede - en nou dat ek terug dink..klink dit soos baie moeite. Hoe sou jy te werk gaan om alles eenvoudiger te maak waar jy slegs ‘n paar minute nodig sou he om dit aanlyn of selfs op jou foon te doen?
Dit is 'n vraag wat ons onsself moet vra, veral wanneer stories soos hierdie in ons 'inbox' beland...

Lotto speler ontdek wenkaartjie slegs dae voor sperdatum

Die meeste van ons sal wat wil gee vir ‘n dag van leeglê. Maar Joemel Panisa van Oregon, VSA, het verskillende idees vir sy lui lekker dag af. Hy het besluit om iets baie meer konstruktiefs te doen as net tv kyk. .
Terwyl hy skoongemaak het, het hy ‘n lotto wenkaartjie ter waarde van $1 miljoen ontdek. As ons net so gelukkig sou wees.

103303170 GettyImages 503884542.530x298

Nasionale Lotery

Dit is nie net Joemel nie, en dit is nie net in die USA-gebaseerde loterye wat sulke goed plaasvind nie. Op 23 Desember 2016 het een gelukkige speler op die Britse Nasionale Lotery, 'n koel £ 1.000.000 vir hulself gewen.

Ons weet nie van julle nie, maar as ons sulke bedrae wen, sal ons onmiddellik na vore kom. Daar is egter gevalle waar die organiseerders n soek veldtog begin het om die wenner op te spoor.  Gelukkig was die veldtog 'n sukses, en die £ 1.000.000 boerpot is nou gemaklik in die bankrekening van sy regmatige eienaar. Nie ons syne nie, ongelukkig, maar nou ja.

Geniet stresvry speel en wen met Giant Lottos
Verlorekaartjies, vergete kaartjies, nie kyk na  kaartjies - die kans vir foute wanneer jy die Lotto in die werklike lewe speel, is taamlik groot. Dit is waar Giant Lottos‘n groot rol speel, dit skakel onnodige stress uit sodat jy slegs kan pret het met hope opwinding en wen geld.

Maak 'n rekening oop met GrootLottos, en jy sal nie net instaat wees om jou kaartjies aanlyn te koop nie, maar jy sal voltyds ‘n rekord het van jou nommers en alles wat nodig is. Jy sal dus geen ander rede om kaartjies veilig te bewaar nie.  Wat meer is, sal ons die uitslae vir jou onmiddellik stuur, sodat jy altyd op hoogte kan bly en jou geld kan in  vorder! Daar is geen moeite en geen druk - net premiere gerief en opwinding! So verander die manier waarop jy speel en jy kan binnekort jou leefstyl verander. Teken eenvoudig in op GrootLottos vir topgehalte diens en wêreldgehalte vermaak, en geniet die beste wat die lotery wêreld aan bied!

KOMMENTAAR HIER


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week