For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Grow Your Mo Stash This Movember

 

movember op grootlottos

 

Ons is lief daarvoor om betrokke te raak met liefdadigheid en hierdie November, kan jy ook help om fondse te versamel.

Vir hierdie hele November maand, elke keer wat jy met 50 pond of meer herlaai, sal jy n massiewe 50% deposito bonus ontvang!

En daar is nog goeie nuus! Ons sal ook 1% van elke kaartjie wat jy hierdie maand op ons web blad koop, vir die Movember fondasie skenk. 

movember fondasie op grootlottos

Vanaf 2003. het miljoene rondom die wêreld by gedra na die Movember fondasie toe en hulle het al 270 Miljoen Pond versamel, wat gebruik was vir oor n 1000 programme om mans gesondheid te verbeter soos prostaatkanker, geestesgesondheid en fisiese onaktiwiteit. 

Jy Kan meer uit vind hoe om betrokke te raak met Movember hier. 

So stap saam met ons om hierdie baie moeite werd oorsaak te veg deur om soveel kaartjies as moontlik te koop gedurende die November maand....elke bietjie tel!

SPEEL NOU