For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

03 March 2016

KOMMENTAAR KOMPETSIE

Dis die jaar wat dit uiteindelik gebeur. Hierdie is die jaar waar jou wildste droom waar kom! Hoe lank fantaseer jy al oor jy gunsteling sports kar, jou luukste strand huis, jou lekker vakansie dae in Mauritius en net om lewe vol uit te leef?

Wel, hierdie jaar gaan dit stop. Hierdie jaar gaan jy nie meer droom nie. Want 2016 is jou jaar, en ons wil graag vir jou dit ‘n gerieflike jaar maak! En dit gouste manier om dit te doen?  Dis om vir jou te vertel van die lotto-wen geheime wat spelers in die verlede al groot wenners gemaak het! So, lees bietjie, volg ons raad, koop jou lotto kaartjies aanlyn en maak 2016 JOU JAAR! 

1. Maak ‘n keuse en bly daarmee  

Statistieke wys - spelers wat verkies om een of meer gelukkige kombinasies te speel, staan ‘n beter kans om te wen teen daai mense wat heeltyd hulle nommers lukraak kies. So as daar ‘n stel van nommers is wat ‘n spesiale betekenis het, speel dit meer as een keer in jou gunsteling lottery. Met dit gesê, onthou – hoe meer jy speel, hoe hoer word jou wens kanse- so speel jou gunsteling nommers en speel dit gereeld!

lotto wen nommers

2. Kies jou nommers wyslik

Terwyl jy gereeld die selfde nommers moet speel, moet jy ook maar die regte nommers speel. Ons kan nou nie die werklike trekking nommers bely nie , maar wat ons wel weet  is keuses van aantal kombinasies wat uit verjaarsdae, herdenkings of ander datums kan dikwels lei tot ‘n boerpot wat gedeel moet word tussen ander wenners. Om te verseker dat jou nommer kombinasie ‘n unieke een is, wat vir jou nie net die boerpot gaan laat wen nie, maar ook meer om te wen, moet jy maar nommers kies boe 31 en jy kan potensiaal die hele multi-miljoen boerpot huis toe vat vir jouself!

3. Kry ‘n bietjie hulp by jou vriende

As jy nou die Lotto individueel speel gaan jy natuurlik meer geld kan huis toe vat. Maar as jy in ‘n sindikaat speel , is kanse om te wen BAIE HOER. Om kaartjies in ‘n groep te koop, gee vir jou meer inskrywings, en dit bedoel jy het meer wen kanse. Met een uit vier boerpotte wat gewen word deur ‘n sindikaat, elke week wat jy nie saam met n groep speel nie kan jou wen week gewees het.

75162

4. Stel jou alarm

Die tyd wanneer jy jou lottery kaartjies koop behoort nie ‘n groot verskil te maak nie, maar statistieke wys dat meeste boerpot wenners het hul kaartjies op Vrydag aande gekoop. So as jy graag in dit wil wees, om dit te wen, probeer maar geld spaar om jou lottery kaartjie Vrydag aand te koop. Maar onthou om jou alarm te stel, want net nou vergeet jy altesame.

 

Hoe speel jy die lotery? Quick pick, kies jy jou eie nommers of dalk bondels/sindikaat inskrywings? Se vir ons (deur die kommentaar blokkie hieronder) hoe speel jy die lottery en hoekom?  Die beste antwoorde sal 20 pond in speel krediet ontvang!! Wenner sal 7 Maar gekies word.

 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week