For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

29 June 2015

Hoe om jou lotto nommers te kies – Deel 1

Vir mense wat al lank lotto speel, sal weet dat jy soveel lotto Kaartjies kan koop soos wat jy wil, maar op die einde van die dag, kom dit net by daai wen nommers. Of jy nou vyf, ses of sewe nommers moet kies, is daar altyd net een gelukkige wen kombinasie wat tussen jou en daai belaglike groot boerpot staan.

Dit is ‘n konsep wat al jare vir lotto spelers fasineer – hoe kan jy die wen lotto nommers kies? Is die uiteindelike kombinasie ‘n ewekansige een, met geen rym patroon of rede agter dit nie, of is daar ‘n beter kans om ‘n string van nommers te kies wat vir jou ‘n persoonlike betekenis het?

Wanneer ons na die verlede lotto wen kombinasies gekyk het, lyk dit maar asof daar geen regte antwoord vir die vraag is nie. Sommige mense het die boerpot gewen met ewekansige nommers, ander het dit gewen met hulle lisensie nommers, huis nommers, herdenking datums en so aan.

Die algemene konsensus is dat wanneer dit by die regte lotto nommers kom, is daar geen manier om te weet watter kombinasie sal verseker dat jy ‘n boerpot sal wen nie. Daar is egter ‘n aantal strategieë wat jy kan speel om jou kans te help verhoog, en om vir jou ‘n beter kans te gee om nie net te wen nie, maar ook om meer as die algemene speler te wen!

1. Sprei jou lotto nommers

Glo dit of nie, terwyl jy dink dat jou spesifieke nommer kombinasie ‘n unieke een is, is daar letterlik oor ‘n duisend lotto spelers wat ook die selfde kombinasie kan speel- veral al is dit ‘n gewilde een is, soos 1, 2, 3, 4, 5, en 6. Ander gewilde kombinasies is veelvoude van die nommers 5: 5, 10, 15, 20, 25 en 30 en 7: 7, 14, 21, 28, 35, 42, en 49. Hierdie beteken dat selfs al tref jy die boerpot, is jou kanse om weg te stap met ‘n groot prys drasties verlaag, as gevolg van die bedrag van die selfde mense wat dieselfde aantal kombinasies speel. 

Indien die 7 getal vir jou gelukkig is, dan moet jy asseblief dit gebruik. Maar moet nie altyd die selfde nommers speel op jou kaartjies nie – eerder koop ‘n aantal kaartjies vir dieselfde lotery en versprei jou veelvoude van 7 oor al jou kaartjies, met ‘n paar ander ewekansige nommers.

2. Diversifiseer jou gelukkige nommers

In eindome is dit alles oor die area. In loterye is dit alles oor die nommers. Hoewel dit aanloklik is om net die lotto te wil speel wanneer die boerpot op 'n reuse-totaal sit, sal dit net net genoeg wees om jou drome van luuks leef ‘n waarheid te maak. Selfs £1,000,000, as jy dit verstandig belê, sal dit genoeg omvir die res van jou lewe luuks te leef. En tog so min lotto spelers kies hul gelukkige nommers vir hierdie lottos, want baie mense verkies om eerder vir boerpotte met meer as 9 syfers te speel.

Hier is waar 'n slim lotery speler soos jouself kan geld wen. Kleiner Lotto boerpotte bied hoër wen kanse en laer kaartjiepryse aan, wat beteken dat 'n speler kan groot maai met net een klein kaartjie aankoop. Die keuse van jou gelukkige nommers vir 'n "klein" lotto jackpot kan uiteindelik massiewe belonings uit betaal, so diversifiseer jou speel strategie en jy kan binnekort in die geld rol!

Kies jou wen lotto nommers met Grootlottos.com vandag!

Natuurlik, die belangrikste Lotto punt van alles is die mees ooglopende een - om jou kanse te verhoog om die lotto te wen, moet jy in die eerste plek ‘n lotto kaartjie koop! En om dit te doen, is daar geen beter plek as Grootlottos.com nie. Teken net in vandag , koop jou internasionale loterykaartjies vinnig en maklik , en jy sal 'n kans he om deel te wees van die grootste lotto boerpotte in die wêreld!

grootlottos winnings

Onthou net - kies 'n unieke nommer kombinasie , versprei jou nommers , diversifiseer jou lotto speel, en daai volgende jackpot kan joune wees! Maak jou drome van 'n luukse lewe waar kom met Grootlottos.com!

 

SPEEL GROOTLOTTOS


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week