For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Grootmaat aankoop

groot

GROOTMAAT AANKOOP

Het jy te min tyd deur die dag om kaartjies te koop?  

Ons het die perfekte oplossing vir jou.

Ons grootmaat aankoop aanbod gee jou die geleentheid om weke se kaartjies vooraf te bestel. Die aanbod gee jou ook 'n massiewe afslag op alle kaartjies wat deur hierdie opsie gekoop word .

Die aanbod gee jou die opsie om in te skryf vir jou gunsteling loterye volgens jou persoonlike voorkeur. En met die Grootmaat Aankoop kry jy 'n groter afslag vir meer trekkings (Spaar van 5% tot 20%).  

Hoe werk dit?

Die Grootmaat opsie kan gebruik word in jou aankoop mandjie. 

screenshot 20160323 121052

So, kies eerste jou lotery, nommers en in die inkoop maantjie kies die Grootmaat Inskrywing opsie vir 5,10 of 20 toekom trekkings. 

KRY JOU GROOTMAAT KAARTJIES NOU