For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

28 February 2017

Wen geld wat gedeel kan word!

Wen geld wat gedeel word!

Posted by on 16/01/2017 | 0 Kommentaar

Kanadese staan ​​bekend as 'n paar van die vriendelikste mense in die wêreld - maar na aanleiding van onlangse gebeure in die lotto wêreld, het hulle reeds hul ster reputasie oortref. Dis omdat, terwyl die meeste van ons, ons lotto wen geld op ons self spandeer, het die jongste oes van Kanadese lotery wenners hul wen geld met familie en vriende gedeel.

Die Familie wat saam speel, bly saam.

Raai hoeveel mense het die $60 miljoen Loto-Quebec gewen? Nie een nie, nie twee nie, maar 28 mense - van wie die meeste uit dieselfde gesin uit hael! Dis reg - hierdie gewilde Kanadese lotery was gewen deur 'n sindikaat van 26 familielede en twee vriende, van wie almal 2017 met groot glimlagte verwelkom het!

speel met jou familie op Groot Lottos

Op Nuwejaarsdag, op pad na 'n familie byeenkoms, het Annie Roy en man Gilles Leprohon gestop om groep loterykaartjies te koop, wat hulle dadelik na ander familielede later vir $5 elk verkoop het. Onder die lotto spelers was Annie se broer, pa, ma, drie ooms en tannies, twee vriende, en verskeie ander familielede.

Die oggend ná die trekking op 6 Januarie, eerste het Annie se telefoon, en dan Gille se telefoon gelui. "Ek het nie die selfoon betyds opgetel nie", verduidelik Annie. "En toe het my man se foon gelui en dit was my ma wat besig was om ons te bel. Dit was 06:00 in die oggend, so ons het dadelik slegte nuus gevrees. Maar toe se sy:" Het jy al na jou jou kaartjie gekyk?” Ek het gesê" Natuurlik nie! Dis 06:00." maar toe sien ons op die Loto-Quebec uitslae dat ons gewen het!"

En wat is beter as om op jou eie te wen? Om jou oorwinning met familie en vriende te deel, natuurlik! Die 20 kaartjies wat gekoop was deur die familie sal verdeel word met gades en ander geliefdes, met die wen geld wat 2017 hul beste jaar ooit gaan maak!. Sommige familielede beplan om af te tree, om die wêreld te reis, 'n paar nuwe voertuie te koop - dit klink asof hul die wen geld tot volle gaan geniet!

Hou dit in die familie

Kanada is nog nie klaar met die hart verwarmende lotery stories nie - nie as Dartmouth Marilyn Boylan iets daaroor het om te sê nie. Dis omdat wanneer hierdie enkelma die $1 miljoen boerpot getref het op die 6 Januarie in die Lotto Max trekking, het sy onmiddellik haar prys verdeel met haar dogter.

"Ek het altyd vir my kinders gese - ek gaan die lotery eendag wen" sê Marilyn. "Ek het lang ure gewerk om kos in hul maag te sit, 'n dak oor hul kop en klere op hul rug te plaas. Jy voeg 'n bietjie water in die sop pot en jy doen wat moet doen. "

So, wat is die eerste ding wat Marilyn gaan doen het met haar geld? Sy het gaan reis natuurlik - na Crufts toe, die wêreld se grootste hond skou, wat jaarliks ​​in Engeland gehou word. Sy het al klaar 'haar Lotto-wen geld; Al wat sy nou nodig het, is haar paspoort en sy sal binnekort hoog vlieg!

Deel in die goeie fortuin met Groot Lottos

Of jy beplan om al jou Lotto-wen geld vir jouself te hou, of om dit te deel met jou geliefdes, daar is een ding wat jy eerste gaan moet doen, en dit is om 'n loterykaartjie te koop! En gelukkig, maak Groot Lottos die proses vinnig en maklik! Teken eenvoudig in by jou Grootlottos rekening, kies uit enige van die top internasionale loterye , en jy kan binnekort 'n multi-miljoen wenner word! So kry jou kaartjies, kies jou gelukkige nommers, en jy kan gou gewoond raak aan die lewe waarvan jy nog altyd gedroom het. Sterkte!

 

Verwysings

1. Lalonde, M. "Quebec family, friends split $60-million Lotto Max jackpot". http://www.torontosun.com/2017/01/12/quebec-family-friends-split-60-million-lotto-max-jackpot. Accessed on 13 January 2017.

2. "Dartmouth single mom sharing $1M lottery win with daughter". http://thechronicleherald.ca/novascotia/1431670-dartmouth-single-mom-sharing-1m-lottery-win-with-daughter. Accessed on 13 January 2017.


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week