For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

06 July 2016

Wanneer jou boetie die Boerpot wen

Twee broers het 'n rukkie terug saam loterykaartjies gekoop nadat hulle 'n paar weke lank saam gaan visvang het.

James en Bob was op pad terug van Florida toe hulle die kaartjies gekoop het. Albei was wenners, maar James het die $291 miljoen Powerball gewen. Bob (sy broer) het $7 gewen.

"Ek koop soms 'n loterykaartjie wanneer ek in Florida is" het die 67 - jarige James, 'n senior regter gesê. Hy het eers later ontdek hy het gewen toe hy by 'n restaurant se kaartjie se nommers met die offisieel nommers vergelyk het.  

James het dadelik vir almal in die restaurant ontbyt betaal en vir sy familie gebel om die goeie nuus met hulle te deel. 

Soos julle kan sien, hier is 'n foto van die twee broers en hopenlik het die hulle verhouding nie versuur nie. 

boerpot wenners Powerball

Maak seeker jy en jou broer kry vandag julle kaartjies op Grootlottos vir die USA Powerball. Een van julle twee kan net so gelukkig wees soos die twee boeties en wie weet..dalk koop julle vir ons almal hier by Grootlottos 'n heerlike ontbyt. Ons smaak dit in ons monde al klaar! 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week