For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

09 June 2016

VROU NEEM WRAAK OM MISLIKE BAAS NA HAAR BOERPOT WEN

'n Vrou het die Lotto-boerpot van meer as 3 miljoen dollar gewen, maar het nietemin Maandag besluit om te gaan werk. Sy het by 'n koeriermaatskappy gewerk en het glo nog een laaste pakkie gehad wat sy persoonlik wou aflewer. 

Niemand by die maatskappy waar sy werk, het geweet van haar nuwe rykdom nie.

Maar haar baas het dadelik geruik toe hy van middagete terugkeer."Ek het dadelik geweet iets was fout toe my kantoordeur toe was." Hy het die deur oopgestoot en sy werknemer gebukkend op sy lessenaar aangetref. Sy was kliphard aan die druk en daar was reeds bolle poef op sy lessenaar. "Toe die deur oopgaan, het sy in my rigting gestaar en een groot bol stront laat val, en ek was só geskok," vertel die arme baas. 

Hy het dadelik die polisie ingeroep. Maar sy het geen berou getoon vir haar aksies nie. “Dit was die moeite werd,” het sy gesê. Sy sê toe sy Vrydag besef het dat sy ryk is, het sy dadelik geweet sy gaan 'n poef op haar baas se lessenaar vat.

"Ek het elke moontlike eetplek besoek en die ganse naweek al my poef vir dié oomblik gespaar."

Op 'n vraag waarom sy so iets gedoen het, het sy kortliks gesê, "Ek was vir jare met die man se k*k opgeskeep en dis nou tyd dat hy met my stront opgesaal sit!"-

wees jy die bass van jou boerpot

Hou jy dalk nie van jou bass nie? Goed! Koop dan 'n kaartjie vir vandag se massiewe USA Powerball op Grootlottos en staan die kans om $100,000,000 in jou bank rekening te ontvang! Dan kan JY doen nes wat jy wil! 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week