For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

20 June 2016

RAAI DIE SPRINGBOK TELLING VIR DIE 25ST JUNIE EN WEN OP GROOTLOTTOS.COM

As jy nou 'n fan van die pragtige game is of nie, is dit nogal moeilik om nie van Suid Afrika se rugby te hoor nie. Maar As jy dalk nie gehoor het nie, het die bokke laas week saterdag vir ierland gewys hoe speel n span regte rugby- met die finale telling: BOKKE 32 - IERLAND 26!

So Met dit in gedagte, het die Grootlottos Span besulit om weer vir JOU 'n kans te gee om 5 MegaMillions kaartjies te wen! As jy jou rugby en die Bokke ken, kan jy daardie kennis gebruik om groot te wen! Al wat jy gaan moet doen, is om die telling te voorspel plus die wen span vir die volgende Bokke - Ierland wedstryd op die 25 Junie. Die persoon wat die antwoord reg kry (of die persoon wat die naaste reg is aand die antwoord) sal 5 LOTTERY KAARTJIES ONTVANG in bonus krediet vir die massiewe Mega Millions lotery!

25 Junie wedstryd bokke teen ierland

En soos gewoonlik, dis verniet om deel te neem!!

Die voorspelling geleentheid voor die wedstryd sal gesluit word sodra die span afskop op die 25ste Junie.

So kry jou voorspelling in nou in die kommentaar blokkie hieronder NOU!

Voorspoed!

*Spelers mag net deelneem as hulle deur grootlottos geregistreer het. 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week