For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Q: Hoeveel verskillende maniere is daar om op Groot Lottos te speel?

A: Om deur Grootlottos te speel bedoel dit nie net ‘n keuse van wye internasionale loterye nie, dit beteken dat jy ‘n keuse van speel verskillend speel opsies ook het. Kyk eenvoudig na die verskeie alteratiewe speel opsies wat beskikbaar is, en kies die een wat vir jou die beste pas. 

 

  • Enkele Speel - Dit is die speel opsie waaraan jy seker die mees vertroud gaan wees. Hierdie is ‘n eenmalige loterijkaartje aankoop vir die komende lotery trekking. 
  • Grootmaat Aankoop - Het jy te min tyd deur die dag om kaartjies te koop? Ons het die perfekte oplossing vir jou.Ons grootmaat aankoop aanbod gee jou die geleentheid om weke se kaartjies vooraf te bestel. Die aanbod gee jou ook 'n massiewe afslag op alle kaartjies wat deur hierdie opsie gekoop word. Die aanbod gee jou die opsie om in te skryf vir jou gunsteling loterye volgens jou persoonlike voor keur. En met die Grootmaat Aankoop kry jy 'n groter afslag vir meer trekkings (Spaar van 5% tot 20%). 
  • Maandelikse Lotto inskrywing - Moenie toelaat dat die lewe in die pad kom nie! Hierdie is 'n alternatiewe speel opsie wat jou toelaat om in te skryf vir 'n maandelikse debietorder vir die gekiesde loterye. Besluit eenvoudig om aan te teken by die die maandlikse insrywing op Groot Lottos en jou kaartjies sal outomaties gekoop word op 'n maandelikse basis, om te verseker dat jy altyd in is vir jou gunsteling Lotery trekkings. En die beste deel? Jy kwalifiseer vir 'n 10% afslag per trekking!
  • Sindikaat Speel -’n Lotery sindikaat is 'n groep van Lotto -spelers wat loterykaartjies saam koop en die prysgeld deel in verband met die bydrag van elke deelnemer . Gewoontlik , bestaan 'n lotery sindikaat uit 'n groep vriende , familie, kollegas of bure.Jou kanse om die lotery te wen en die aandeel van elke deelnemer, hang af van die begroting van die lotery sindikaat. In tradisionele lotery sindikate, kan 'n onbeperkte aantal van loterykaartjies gekoop word : vir elke bykomende kaartjie wat gekoop word, verhoog jou kanse om die jackpot te wen. Byvoorbeeld, as 'n sindikaat van 10 deelnemers koop 50 loterykaartjies koop, elke deelnemer sal vir 5 kaartjies betaal, en as een van die kaartjies $1 miljoen dollar wen, sal elke deelnemer $200,000 dollar ontvang.
  • Bondel Speel - Haat jy dit om jou gunsteling loterye te mis? En die een keer wat jy nie kaartjies koop nie, is die dag dat jou gelukkige nommers uiteindelik in kom!! Met hierdie in gedagte, het ons 'n oplossing net vir jou! En dis ons bondel speel wat vir jou toelaat om afslag kaartjies te koop (20% afslag) vir jou gunsteling loterye. Jy kan selfs kies om deur ons lotery bondels van 2, 3 of 4 weke vooruit te speel met 'n groter afslag beskikbaar wanneer jy 'n langer tydperk kies. En met 'n verskeidenheid van verskillende bondels op aanbod, is daar iets vir almal!Wil jy die grootste Amerikaanse loterye speel? Ons het die USA PowerSpeel vir jou! Wil jy al die beste Europese loterye speel? Die Euro Million bondel sal perfek wees vir jou! Wil jy die wêreld se grootste loterye speel? Dan speel ons Groot4 Gunsteling Bondel! As jy 'n ware lotery entoesias is en wil elke enkele lotery speel wat beskikbaar is op ons webwerf, dan is die Alletrekking Bonanza bondel presies wat jy nodig het om te speel! Wat ook al bondel jy gaan speel, gaan jy baie geld spaar, en die belangrikste... jy sal jouself waarborg dat jy 'n ware kans het om miljoene te wen!
  • (Verwys-'n-vriend) - Speel gratis en wen gratis, net met 'n bietjie hulp van jou vriende! Verwys jou vriende na Groot Lottos, en elke keer as een van jou vriende op teken en hul rekening herlaai, sal ons u se bonus rekening krediet met £30. En as hul die boerpot tref, kry jy 1% van hul boerpot wengeld ook! Vind meer uit oor ons verwys -'n-vriend opsie hier!