For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

07 September 2015

Skat, jy kan my duur motor bestuur

So veel as wat ons almal droom om van A na B te gaan in 'n slanke, kragtige sport motor of luukse voertuig, die feit is dat die naaste wat die meeste van ons ooit van ‘n Beetle na ‘n Bentley gaan is om vir ‘n ry toets te gaan een Saterdag middag. Dit is, natuurlik tensy jy 'n lotery wenner is. Die oomblik die miljoene in jou bank rekening betaal is, sal jy in staat wees om na die motor handelaar te gaan met ‘n tas vol geld, gereed om die pad te vat in styl net soos hierdie motor gek celebs:

Kim Kardashian

Dit lyk asof die werklikheid TV meer doen as om jou ultra-beroemd te maak - Dit gee jou ook die kontant om te spandeer op die moet-hê voertuig soos die Ferrari F430 - 'n droom van ‘n voertuig werd $186,925. Met 'n maandelikse betaling van $3800, ons kan nie dink dat sy genoeg tyd het om dit te ry nie- Sy is waarskynlik te besig om geld te verdien sodat sy vir dit kan betaal.

Ferrari F430

P. Diddy

P. Diddy, Puff Daddy, Sean Combs - ons kan nie meer by hou nie. En dit lyk dat sy seun ook nie kan by met hom hou nie, miskien omdat die wêreld-beroemde rapper vir hom 'n $360,000 Maybach vir sy 16de verjaardag gekoop het - sowel as 'n bestuurder om hom rond te chauffeur totdat hy sy bestuur toets geslaag het. Ons wonder, indien  P. Diddy ons aanneem,  hy  vir ons ook ‘n geweldige duur motor sal koop?

2012 maybach 57

David Beckham

Lyk soos David Beckham 'n bietjie van posh op die pad het sowel as by die huis - sy Rolls-Royce Phantom Drophead is iets om voor dood te gaan. Splinter nuut, hierdie kragtige monster van 'n motor het 'n prys van $407,000 - maar na al Beckham se veranderinge, wie weet wat dit eintlik werd is? Iets wat ons wel weet is dat na jare van professionele sokker, dat hy baie meer as dit kan bekostig.

wen die boerpot en koop vir jou so kar

Simon Cowell

As iemand ‘n loopbaan gemaak het deur om ongeskik te wees, is dit Simon Cowell, wie se opmerkings in die werklikheids program hom 'n fortuin gemaak het oor die jare. Soveel  dat die X-Factor Amerikaanse Idols beoordelaar onlangs uit gespat het op 'n buitensporige Bugatti Veyron, op 'n massiewe prys van $1, 700,000! Met 'n topspoed van 267mph, dit is ideaal vir 'n vinnige wegbreek, veral as enige ontevrede deelnemers hom jaag!

simon cowel en sy kar

Birdman

Brian Williams (bekend as Birdman) het ook die Buggati Veyron vir homself gekoop, hoewel 'n duurder model as Simon Cowell. Op $2 Miljoen is dit nie net een van die duurste motors op die pad nie, dit is een van die vinnigste ook – dit is waarskynlik hoekom Birdman dit nie kan weerstaan om elke kans wat hy kry selfies van sy Bugatti te vat. #thuglife

birdman besit n kar wat jy graag il he. glo ons

Jay-Z

Natuurlik selfs met al die duur motors op die lys, kom Jay-Z uit en sit almal in die skande - met die voertuig werd 'n ongelooflike $8,000,000! En dit is nie net 'n voertuig – dit is ‘n Maybach Exelero, dit lyk meer soos 'n Batmobile motor as enigiets anders. As Jay-Z ‘n ondergrondse skuil plek het en 'n engelse butler, sou ons nie verbaas wees nie - Hy het letterlik alles moontlik wat geld kan koop.

photo 731 maybach exelero 10 47566 original

Verwysings:

  1. "Wie bestuur die duurste motors in Hollywood".

http://www.therichest.com/luxury/most-expensive/who-drives-the-most-expensive-cars-in-hollywood/.

 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week