For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

06 August 2015

Sê net ja! Bekendes en hul groot prys blinkers

As jy dink om die spesiale iemand in jou lewe die groot vraag te vra, moet jy dalk twee keer dink - wanneer dit kom by die aankoop van die verloofring. Dit is ‘n bietjie duur wanneer dit kom by hierdie blinkers se aankoop - Selfs as jy probeer spaar om 'n diamant te koop of ‘n edelsteen in plaas daarvan, sal jy nog steeds ‘n fortuin moet betaal.

Konvensionele wysheid stel voor dat jy 'n minimum van twee maande se salaris bestee op die aankoop van ‘n verloofring; ons weet nie van jou nie, maar ons het beslis nie geld vir twee maande se salaris  wat net rond lê in die huis, vir ingeval ons dit nodig het om ‘n verloof ring te koop. Wat beteken dat jy, my vriend, sal moet begin spaar. En baie! Of, koop 'n klomp lotery kaartjies, dit is geen geheim dat baie lotery wenners eintlik wag tot na hulle gewen het  om die groot vraag te vra, en kyk na die pryse van verlowings ringe hierdie dae, ons kan hulle nie blameer nie. Dit het nog nooit die ryk en beroemde gestop van Hollywood. Wanneer jou bankrekening oorloop met geld, hoe groter hoe beter – Veral waar dit hierdie wêreld bekende sterre betref:

Jessica Simpson - $100,000

Sy mag dalk nie weet wat die verskil tussen tuna en hoender is nie, maar dit het nie die sangeres en aktrise Jessica Simpson verhoed om ‘n geel goud, saffier  diamant verloofring te ontvang, met vergunning van haar man Eric Johnson. Ons hoop sy het ten minste geweet in watter vinger die ring te sit - let wel met 'n ring van so ‘n hoë prys,  sou dit goed lyk in enige vinger.

wen vandag op Grootlottos

Halle Berry - $200,000

Elke self-respekte Oscar wenner verdien 'n knalle van die jaar verloof ring, en dit is presies wat hierdie Catwoman gekry het toe haar man Olivier Martinez haar vra om te trou. Natuurlik geen gewone diamant ring sou goed genoeg wees vir die wêreld se eerste Afro-Amerikaanse beste aktrise wenner nie– Dit is waarom Halle Berry 'n pragtige, tradisionele wit goud diamant band, geskrywe met die geheime boodskap van fenisiese simbole ontvang het.

groot boerpotte. Diamant Ring

Angelina Jolie - $250,000

Natuurlik is Angelina Jolie op die lys - as Hollywood se koninklikes. So, wat het Brad aan een van die wêreld se mees gesogte vroue gegee? Soos jy jou self kan indink, iets ewe wenslik - 'n glinsterende voorbeeld van elegansie en finesse, gemaak deur die gesogte Beverly Hills juwelier en kom in met 'n verbysterende $ 250,000.

Catherine Zeta Jones $1000000

In 'n massiewe sprong op die prys lys, Hollywood-ikoon Michael Douglas het 'n Milljoen Dollar vonkel op Catherine Zeta Jones se vinger gesit toe sy ja sê, met nie een nie, maar 29 glinsterende diamante.  'n Meisie se beste vriend inderdaad!

Beyonce - $5,000,000

En natuurlik, die Carters kom in en vee die tafel af met almal wat die pryse betref. Dit is omdat, toe megastar Jay-Z Beyonce vra om te trou, hy dit gedoen het met 'n $ 5000000 verloofring met 'n platinum basis en verdeel met 18-karaat, foutloos gekroon agthoek-geslypte diamant van buitengewone, uitstekende gehalte. Ons wonder of hy voorsien het vir lyfwagte - want ons is nie seker hoe ons sou voel om  rond te loop met 'n klein fortuin op ons vinger. Hoewel ons  gewoond kan raak aan dit.

Het jy enige idees raakgesien vir jou eie verloof ring? Indien nie, is dit dalk beter jy hou jou geld vir jou lotery kaartjies - die naweek se trekkings is hier, en as jy een van die gelukkige jackpot wenners is, kan jy ‘n hupstoot kry met 'n bietjie hulp van Tiffany, Cartier of van Cleef & Arpels!


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week