For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

20 January 2016

Rekord-breekende Powerball boerpot vind ‘n $50 miljard wenner op Grootlottos.com!

Tensy, jy op ‘n eiland was vir die laaste paar dae, is daar geen manier dat jy nie van die USA Powerball gehoor het nie. Die USA Powerball het ‘n ongelooflike $1.5 MILJARD bereik, die grootste boerpot ooit en daar was miljoen van mense wat deel geneem het, om die lewens veranderend boerpot te wen!

Soos jy sou verwag het, was Grootlottos.com in die middle van die aksie, met spelers wat aanteken om Powerball kaartjies te koop voor Woensdag aand se sperdatum, in die hoop van ‘n stuk uit die een-keer-in-‘n-leeftyd boerpot. En nou dat die resultate in is, lyk dit dat ons spelers se geluk ook in is – want een van ons spelers het $50,000 gewen in die massiewe trekking!

$50,000 Powerball vir GrootLottos.com speler 

Dis reg – een baie gelukkige GrootLottos.com speler van Australia af is nou ‘n hele $50,000 ryker, te danke aan hulle keuse om Woensdag se Powerball te speel. Nie net dit nie, om weg te loop met $50,000 uit betaling van ‘n enkele kaartjie, is ons ‘Aussie’ in die rekord boeke om die meeste ooit te wen deur ‘n aanlyn agentskap! As dit nie Grootlottos een van die gelukkigste plekke maak nie, dan weet ons nie.

So wat weet ons van hierdie fantastiese $50,000 wenner? Verslae moet nog bevestig word, maar wat ons kan se is dat hulle $50,000 uitbetaling ‘n beginner se geluk was. Wat nog verrassend was; die speler het net 8 USA Powerball kaartjies gekoop, en het ‘n massiewe $50,000 terug gekry! Met baie ander kleiner wenners op Grootlottos.com kan jy saam stem – 2016 is so ver ‘n goeie jaar vir aanlyn lotto spelers. 

Powerball on Grootlottos

Powerball by die nommers

Ons kan nog steeds nie oor die feit kom dat die Powerball ‘n massiewe $1.5 MILJARD bereik het nie- hy het 19 keer or gerol (wat op die 4 November begin het). As jy van statistieke hou, sal jy mal wees oor die nommers van hierdie GROOT boerpot trekking.

-Tot op datum was daar drie wen kaartjies geïdentifiseer uit Woensdag se trekking, elkeen met die hoof nommers 8, 27, 34, 04,19 en die Powerball 10.

-as die wenners besluit om die kontant waarde van die prys te vat, eerder as ‘n annuïteit, sal hulle ‘n boerpot van $930 miljoen deel.

-Teen die tyd wat die USA Powerball trekking plaas gevind het, was oor 300 miljoen kaartjies al verkoop.

-Sou die boerpot weer oor gerol het, so die boerpot n ‘n massiewe $2 miljard bereik het, of $1.24 miljard in kontant.  

Powerball tickets on Grootlottos

Koop jou Powerball kaartjies van Grootlottos.com en spaar!

As jy jouself skop omdat jy die trekking gemis het, moenie so ontmoedig wees nie – die US Powerball vind elke Woensdag en Saterdag aand plaas. En met $40 miljoen om voor te speel vir elke volgende trekking, is daar elke rede om jouself ‘ kaartjie of twee (of 8) te koop van Grootlottos.com en kry jou inskrywings in.

  


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week