For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Q: Hoekom het ek nie my inskrywing bevestiging e-pos gekry nie?

Eerstens, en om te verduidelik, ons het jou inskrywing bevestiging e-pos gestuur.Elke nou en dan sal epos dienste (Gmail, Yahoo, Vodacom, ens) e-posse verkeerdelik beskou en dit as spam klassifiseer, insluitend Grootlottos.com se e-posse en ander wettig maatskappye se e-posse. Namens jou blok hulle dan die epos of rig dit reguit na jou spam / junk asblik toe. Dit gebeur omdat jou e-pos bediener outomaties vir sleutelwoorde kyk in die titel of liggaam van die e-pos. E-posse wat algemeen sleutelwoorde soos "lottery" "wengeld " "UK Lotery" "jackpot" het word op die swartlys gesit en dit is die rede waarom sommige e-posse van ons af gestuur is in jou spam / junk beland. Maar daar is goeie nuus! Ons het ‘n paar dinge verander in verband met die spam kwessie! Eerstens , wanneer 'n bestelling voltooi is sal jy 'n generiese e-pos ontvang om dankie te se vir jou inskrywing , maar hierdie epos sal geen besonderhede van jou kaartjie inskrywings bevat nie.  Ons het nou ' n direkte aflaai funksie, sodat jy jou laaste bestelling / bestellings binne spesifieke datums  / of selfs alle bestellings van dat jy begin lotery speel het met ons, kan download! Almal is in 'n veilige PDF formaat en enige tyd beskikbaar na login. as jy vergeet om jou nuutste inskrywings te download , is hulle altyd daar vir jou in jou veilige speler rekening !

Q:Hoe kan ek die verskil sien tussen 'n lotery bedrogspul e-pos en 'n ware diens sien?

A: Al in die begin van tyd het Swendelary hulle onderskeie vorms ; Egter die term "lottery bedrogspul" dui op dat dit 'n baie spesifieke soort e-pos is, wat aangestuur word deur die internet vir ongeveer 10 jaar.

Swendelary Lotery e-pose is so ver verwyder van die operateurs dienste soos Groot Lottos, van 'n bedryf perspektief is dit moeilik om te sien hoe die twee ooit kon verwar word, maar as hierdie (gewoonlik swak saamgestel ) e-pos nog steeds in sirkulasie is, stel ons voor dat ons lede moet die 5 basiese reëls  volg hieronder as hulle dit moet ontvang

Q: Wat is ‘phishing E-posse?

A: 'Phishing' is die praktyk van vervalste e-posse wat so wettige as moontlik lyk. Partykeer is daar tot maatskappy logo's in gesluit op die eppose om die egtheid van die skema so waar as moontlik te laat lyk.  'n Tipiese 'phishing' e-pos sal 'n vals weergawe van 'n  rekening verskyn, wat die klient probeer oortuig om die knoppies te druk. Sodra die klient die knoppies in die epos druk, sal dit hulle dan na 'n vals webblad toe neem (wat so egtig lyk soos die ware webblad) in die hoop om die klient in te lok met persoonlike inligting soos bankbesonderhede of kredietkaart nommers.  Ook, party phishing eposse kan virusse of spyware he wat aangeheg is aan die epos, en dit kan jou rekenaar baie beskadig.

Om hierdie phising eppose te virmei, kan jy hierdie veiligheidsmaatreils oorweeg.

  • Hou jou sekuriteit hardeware op datum elke maand
  • Maak seker die webblad se URL is presies soos wat dit moet wees, die vals webblad se URL sal net effens verskil.
  • Maak seker dat die webwerf adres met 'https' begin op die betaling bladsy - dit dui aan dat dit 'n veilige betaling bladsy is.
  • Kyk uit vir pop-ups wat vir jou bankbesonderhede vra voordat jy die betaling bladsy bereik het.
  • Moet nooit jou PIN-nommer aanlyn in sit nie.
  • Hou al jou kwitansies en pas dit teen jou maandlikse banstaat - as jy 'n transaksie sien waarvoor jy nie toestemming gegee het nie, praat dan met jou finansiële instelling onmiddellik. Alle transaksies deur die Groot Lottos webwerf sal as "Neezy Technologies Limited verskyn op jou verklaring.

Hou asseblief in gedagte dat Groot Lottos is 'n gevestige kaartjie aankoop agentskap wat streng Europese wette moet volg, met meer as 100,000 lede wêreldwyd. Ons reputasie is baie belangrik vir ons plus ons 100% uitbetaaling rekord - en dis waarom Groot Lottos nooit enige bedrieglike of 'phising'eppose sal uit stuur nie. Indien jy ooit onseker is oor 'n epos, kontak asseblief ons Groot Lottos span op info@grootlottos.com en ons sal dadelik kan help met enige navrae.