For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

25 June 2015

Koop jou loterykaartjies aanlyn vir 'n kans om die EuroMillions te wen!

Aandag Grootlottos.com fans! Het jy jou lottery kaartjies aanlyn gekoop in tyd vir EuroMillions trekking vir Dinsdag aand? As jy het, sou jy in gewees het met 'n skoot na 'n fantastiese £10.000.000 jackpot wen - meer as genoeg om jou luukse drome 'n werklikheid  te maak!

As jy die EuroMillions volg, sal jy weet dat Dinsdag aand se trekking oorgerol het, lotto spelers was nie in staat om die vyf hoof nommers en twee Lucky Stars reg te kry nie. Moenie moed opgee nie daar is nog genoeg tyd om jou lottery kaartjies aanlyn te koop vir Vrydag aand se trekking, te danke aan Dinsdag aand se boerpot wat oorgerol het is daar meer as genoeg wen geld vir jou! Teken net in op GroottLottos.com en koop jou lottery kaartjies aanlyn terwyl jy nog kan en jy sal onmiddelik in lyn staan vir ‘n ongelooflike boerpot van £ 18.000.000! Dink net hoeveel meer vakansie huise jy kan koop!

Aanlyn EuroMillions spelers stap weg met 'n miljoen!

Ons mag  droom van hoe ons ons miljoene lotto geld wil spandeer, maar  twee spelers wat  hul lotto planne ‘n werklikheid gemaak het is Jeff Pritchard en Davinia – Hierdie twee aanlyn EuroMillions spelers het onlangs dit ryk gelsaan met 'n fantastiese oorwinning van £1.000.000!

Terwyl  sommige Lotto wenners 'n groot feestelike party gooi en hul geliefdes verdrink in sjampanje, het die Pritchards verkies  om 'n Chinese maaltyd te koop en besluit om aan te hou werk. Dit is ongewoon, dit is verseker ,maar die Pritchards het nie die boerpot  op ‘n  tradisionele manier gewen nie, so dit maak sin dat hulle dit  op ‘n buitgewone manier vier!

Hoewel  oupas en oumas  gewoonlik nie so rekenaar vaardig is nie, het dit  nie die Pritchards gestop om hul gunsteling EuroMillions aanlyn te speel. Elke Dinsdag en Vrydag, is hulle  daar, voor hul rekenaar om hul  lottery kaartjies aanlyn te koop en  hul speel  hul verjaardae nommers  van hul kinders en die getalle van die lisensie plaat van hul eerste motor.

En te danke aan die EuroMillions 'Millionaire Maker UK trekking op 5 Junie, is dit ‘n strategie wat baie mooi afgespeel het!

koop euromillions aanlyn

"Ek het die skok van my lewe gekry toe ek die e-pos met my kaartjie ontvang het - die meeste wat ek nog ooit gewen het was £95 en 'n paar van die kleiner oorwinnings van £6,80 of so," sê Jeff. "Ek het eers gedink dit was ‘n spam e-pos toe ek dit sien op Saterdag middag, maar ek kyk toe op ons Nasionale lottery rekening en reik uit vir my bril – soms lyk die woorde 'n bietjie vaag op die iPad. Ek kon nie my oë glo nie. Davinia was in die werk so ek het 'n boodskap gelos, maar toe sy by die deur instap het ek haar vertel  dat sy beter gaan sit. Sy het gewonder wat ek gedoen het en het my nie geglo toe ek haar sê dat ons die lotto gewen het. Ek het haar gevra om ons Millionaire Maker kode aanlyn te kyk om dubbel seker te maak."

Sy het dit gedoen, Davinia het geverifieer dat hul die geluk wenners is, sy het hulle kinders met hul families oorgenooi om hulle vertel en om dit te vier met 'n Chinese weg neem maaltyd!

Jeff werk  as ‘n  bestuurder en Davinia werk vir die ambulans dienste, en hul het besluit om aan te hou werk, dit beteken nie dat hulle nie sal gebruik maak van hul aanlyn wengeld  om hulself ‘n bietjie te bederf. Die egpaar het reeds uitgespat op 'n nuwe Audi Q5 vir Davinia ('n opgradering van wat bedoel was om 'n Kia Sportage te wees), en hulle het ook ‘n opknapping aan die gang op hul huis.

"Die wen sal 'n groot  verskil aan ons vyf-jaar-plan maak," sê Jeff. "Dit is ongelooflik dat ons die geld gewen het en dit sal ons toelaat om voorraad te neem."

Koop jou lottery kaartjies aanlyn vandag op GrootLottos.com

Chinese kos is miskien nie waarvan jy hou nie, maar ons is seker wen is - So as jy Jeff en Davinia se geluk wil herleef, daar is net een manier om dit te doen! Teken net in op GrootLottos.com en koop jou lottery kaartjies aanlyn net soos hulle gedoen het, en jy kan ook  jou groot kans vier as jy die lotto wen  in die mees opwindende manier moontlik!

 

SPEEL GROOTLOTTOS


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week