For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Q: Hoe kan ek my persoonlike besonderhede verander?

A: kliek eenvoudig hier vir toegang na jou rekening op die Groot Lottos webwerf en van daar af sal jy jou persoonlike besonderhede verander.

 

 

Q: Hoe kan ek my wagwoord verander?

A: Om jou wagwoord te herstel deur epos, kliek eenvoudig hier. Neem asseblief kennis dat as jy reeds 'n nuwe wagwoord versoek het, maar het nog nie dit ontvang nie, kan dit eerder in jou a) ‘Spam folder’ wees, of b) jy kan ons Grootlottos span kontak deur info@grootlottos.com en ons sal u dadelik kan help.  

 

 

Q: Hoe kan ek 'n herhalende maandelikse inskrywing kanselleer?

A:As jy graag 'n subskripsie op enige tyd wil kanselleer, kan jy eenvoudig net in teken by jou speler rekening en die 'subskripsie' in die My Rekening afdeling kies, soek dan die inskrywing wat jy graag wil kanselleer en kliek die 'verwyder' knoppie. Jou herhalende inskrywing sal onmiddellik gekanselleer word en geen verdere betalings sal gehef word nie. Neem asseblief kennis; jy kan ook vir ons Grootlottos span kontak op rekeninge@grootlottos.com om jou maandelikse inskrywing te kanselleer. 

 

 

Q: Hoe kan ek die Lotto-nommers vir 'n sindikaat inskrywing sien?

A: Om hierdie lotery nommers te sien, teken net in op jou speler rekening, besoek die transaksie geskiedenis bladsy (wat gevind sal word in die My Rekening afdeling), gaan dan na die sindikaat inskrywing toe en kliek op 'Sien bestelling'.

 

 

Q: Hoe kan ek kaartjies koop met my ProPlayer balans?

A:Sodra jy nie genoeg fondse in jou speler rekening het nie,sal die fondse begin aftrek van jou ProPlayers balans