For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

23 August 2016

MAAK HIERDIE ‘N WEN KERSFEES MET DIE El GORDO DE NAVIDAD

Kersfees is ‘n tyd vir familie, kos en pret, so dis nie ‘n skok wanneer n paar van ons ekstra kilos aan sit nie. Maar hierdie Kersfees wil ons nie net he dat jy ‘n klein bietjie gewig moet optel nie – ons wil he jy moet baie optel. Ons wil he jy moet so vet as moontlik word – maar nie in kilogramme nie, maar in hard koue kontant. Dis omdat hierdie Kersfees sien ons die trekking van die El Gordo de Navidad , “die fete en”, ‘n trekking want nie net opwindend is nie, maar Spanje se grootste prys poel ooit!

Dit vind plaas op die 22 Desember en is gespeel by 90% van Spanje se populasie, El Gordo de Navidad, of die Spaanse Kersfees Raffle, is baie gewild, met ‘n massiewe €2,310,000,000 prys poel. Neem deel aan die raffle en jy sal nie net deel wees van iets wat terug in 1892 begin het nie, maar jy sal ‘n fantastiese 1 in 7 kans om weg te stap met ‘n prys !

El GORDO DE NAVIDAD – SPANJE SE GROOTSTE TREKKING

Dit werk die selfde manier as die ander El Gordo raffles wat deur die jaar plaasvind. Die  El Gordo de Navidad gee spelers die kans om aandele te koop in ‘n beperkte nommer van raffle kaartjies, met 160 miljoen kaartjies beskikbaar in total. Pas jou raffle nommer vir een trekking op die dag, en jy sal uitbetaal word volgens die hoeveelheid aandele wat jy gekoop het. Hoe meer aandele wat jy koop, hoe meer kan jy wen!

Met die meerderheid van spanje se bevolking wat deel neem in die raffle, die trekking dag van die 22 Desember het baie gewild geword reg deur die land, met baie spelers wat die 5 ure lang trekking in ‘n partytjie in verander.


KOOP JOU El GORDO DE NAVIDAD KAARTJIES TERWYL JY NOG KAN! 

Spanjaarde tou vir ure om hul kaartjies te koop, veral uit die winkels wat bekend geword het om die wen raffle aandele te verkoop – maar as ‘n Grootlottos speler, is daar geen rede om die huis te verlaat nie, of tot na Spanje hoef te gaan nie. Teken net in op Grootlottos, koop jou gekiesde nommers en aandele, en wag vir die trekking op die 22 Desember om te sien of jy ‘n wenner is. Kersfees kos is lekker,  maar daar is geen beter gevoel om n boerpot kersfees geskenk te ontvang nie! 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week