For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

01 July 2015

Laat dit reën: Moenie uit mis op lotto wengeld!

Om die lotto te speel is groot pret - en as jy speel by GrootLottos.com, is dit wonderlik en baie gerieflik. Geen gehaas na die winkels om jou kaartjies te koop, jy hoef nie te onthou waar jy jou kaartjies gesit het of wat die nommers was. Net 'n vinnige en maklike aankoop en al jou transaksie besonderhede is aanlyn vir jou wanneer jy aanteken.

Om die waarheid te vertel - die rede waarom ons almal die lotto speel is, dat ons almal die lotto wil wen. Maar hoe gaan jy te werke om die Lotto te wen, en hoe verseker jy dat die lewens veranderende jackpot uiteindelik jou kant toe kom?

Terwyl dit waar is dat ewekansige getal le 'n beter kans staan om die lotto te wen, en die kans om te wen sowat 175,000,000 in 1 is, is daar nog steeds 'n aantal lotto strategieë wat jy kan gebruik om jou wen kans te verbeter en hopelik sal dit jou eendag 'n multi-miljoen-boerpot bring! Neem 'n oomblik om na ons top lotto tips en truuks te kyk, en wie weet - Ons mag jou dalk slakel met die fantastiese nuus!

 1. Begin 'n lotto kaartjie maandlikse inskrywing

Ons ken almal die gesegde, "voordat jy die lotto kan wen, moet jy eers 'n kaartjie koop." Maar wat as die trekking plaasvind en jy skielik onthou dat jy vergeet het om te speel?Jy kan entoesiasties  wees,  maar die lewe kan soms in die pad staan - wat beteken dat  jy voor  jou rekenaar skerm gaan sit en kyk hoe die lotery resultate plaasvind, terwyl jy uitgemis  het op 'n potensieel lonende geleentheid.

Om seker te maak jy vergeet nooit ‘n trekking, skryf in nou by Grootlottos.com vir die maanlikse inskrywing diens - jou versekerings polis om nie die lotto te mis. Jy kies een van ons inskrywing dienste en jou kaartjies sal outomaties gekoop word vir jou, sodat jy meer tyd het om te besluit oor hoe jy jou lotto wengeld kan spandeer. Want terwyl jou wen kans 1 in 175.000.000 is om die lottery te wen, jou kans 0 is as jy vergeet om 'n kaartjie te koop in die eerste plek.

 2. Koop jou kaartjies in grootmaat

Praat van maandlikse inskrywings dienste, gaan groot of gaan huis toe met jou kaartjies, en maak gebruik van ons grootmaat aankope fasiliteit terwyl jy daar is! Koop in grootmaat by GrootLottos.com en jy kwalifiseer outomaties vir ‘n 10% - 30% afslag, dit gee jou meer inskrywings in die lotto trekkings vir minder. Bestel jou kaartjies vir enigiets tussen 5-20 trekkings, en hoe meer jy speel, hoe meer sal jy spaar - en hoe meer sal jy wen!

 3. Begin 'n lotery sindikaat met vriende, familie of kollegas

Op GrootLottos.com, publiseer ons lotto sindikaat stories op 'n weeklikse basis - so hoekom uit mis op hierdie winsgewende strategie, begin 'n lotery sindikaat van jou eie? Om jou geld saam te gooi is die ideale manier om meer lottery kaartjies te koop - en dit verhoog ook jou wen kans op dieselfde tyd. Jy sal jou wengeld moet verdeel met jou lotery sindikaat, maar boerpotte soos £ 100,000,000 het ‘n lang pad om te gaan, statistieke bewys dat een uit vier lotery boerpotte gewen word deur 'n sindikaat, jy sal 'n beter  kans staan om deur ‘n sindikaat te speel met jou hulpbronne en jou geluk. Begin jou sindikaat nou by GrootLottos.com en begin oefen jou "OMG Ek is 'n wenner" gesig vandag!

Sindikaat

Nou dat jy meer as genoeg lotto strategieë gekry het, is dit tyd dat jy begin speel! Koop net jou lottery kaartjies aanlyn by GrootLottos.com, kies jou gelukkige nommers en maak gereed om inkopies van 'n leeftyd te maak!


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week