For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Hoe om aanlyn lotto te Speel

HOE OM LOTTO AANLYN TE SPEEL

Grootlottos.com gee vir jou die kans om 8 van die wêreld se grootste loterye te speel in die gemak van jou eie huis! Ons gee vir jou die goedkoopste loterykaartjies en dit is regtig maklik, so volg net hierdie eenvoudige stappe. 

Hoe om lotto aanlyn te speel

enterhere afrikkk

1)  Teken op vir Grootlottos.com

Kliek op die geel "Registreer” knoppie in die boonste regterkantste hoek van die bladsy. Hier sal jy ‘n vorm moet voltooi wat vir jou naam, van, e-posadres, wagwoord, woon land, geslag en geboortedatum gaan vra. Daar is ook 'n opsie om 'n promosie- kode te gebruik vir waneer daar spesiale geleenthede gehou word.

Maak asseblief seker dat jy jou korrekte e-pos adres en telefoonnommer registreer vir jou rekening. As jou besonderhede nie korrek is nie, sal ons jou nie kan kontak as jy 'n prys wen nie.

Let asseblief daarop dat dit slegs toegelaat is om  net een keer te registreer op GiantLottos, dubbele registrasies word streng verbied.

Sodra jy al jou besonderhede in gevul het, sal jy moet op die geel "Registreer” knoppie klik wat jy aan die onderkant van die bladsy sal vind.

2) Herlaai jou rekening en kry jou 100% welkom bonus

Sodra jy jou registrasie voltooi het, sal jy na die tuisblad toe geneem word. Van hier af kan jy dadelik begin loterykaartjies koop of jy kan dadelik voordeel neem van jou 100 % welkom bonus.

As jy jou rekening binne 7 dae van jou registrasie datum herlaai , sal ons jou eerste deposito outomaties verdubbel.Om  vir hierdie aanbod te kwalifiseer , moet jy jou rekening met 'n minimum van £ 10 herlaai.

As jy op die groen knoppie op die regterkant van die bladsy klik, sal dit vir jou die beskikbare betaal metodes wys. Sodra jy jou betaal metode en die bedrag wat jy wil deponeer gekies het, moet jy net op die knoppie klik om jou aankoop te voltooi.

Sodra jy jou aankoop voltooi, sal jou rekening balans outomaties met jou 100 % welkom bonus opgedateer word.

3) Begin om jou kaartjies te koop

Sodra daar fondse in jou rekening is, kan jy die lotery van jou keuse speel, kliek net op die die naam van die lotto en kies jou nommers van die speel board.

Om ‘n nommer te kies moet jy op die nommer klik. Die gekiesde nommer sal dan na, na 'n donkerder kleur toe verander. As jy graag jou keuse wil kanselleer, moet jy weer op die nommer klik.

As jy nie weet watse nommers om te kies nie, kan jy gebruik maak van ons “Quickpick Selector " wat ewekansige seleksie nommers vir jou kies.

Sodra jy tevrede is met jou keuse, kan jy die datums van die trekkings kies wat jy graag wil speel. Jy het ook die opsie om die dieselfde nommers te speel oor 'n paar agtereenvolgende trekkings.

As jy die dieselfde nommers vir elke trekking will speel, het jy die opsie om 'n massiewe 20 % afslag te ontvang. Hierdie opsie is net beskikbaar as jy die selfde nommers vir 2 tot 24 trekkings speel.As jy “subscribe” en vir ‘n hele maand se lotterykaartjies betaal kry ‘n massiewe 20% afslag.  

4) Voeg jou kaartjies in jou mandjie saam

Na dat jy jou nommers, die datums en totale trekkings gekies het, sal die totale koste aan die onderkant van die skerm wys.

Van hier af, kan jy meer loterykaartjies by voeg, kaartjies verwyder of voortgaan om vir jou kaartjies te betaal. Sodra jy tevrede is met jou keuses, kliek op die "Gaan voort met die betalling” knoppie om jou aankoop te finaliseer.

5) Koop jou loterykaartjies

As jy reeds fondse in jou rekening inbetaal het, sal die bedrag van die kaartjies uit jou rekening balans afgetrek word.

As jy nog nie fondse in jou GiantLottos rekening het nie, sal jy ‘n betaal metode moet kies en die besonderhede in vul om die aankoop te voltooi. Na die aanvaarding van die Terme en voorwaardes, sal jy die aankoop kan voltooi.

Sodra een van die twee stappe hierbo afgehandel is, sal jou kaartjie bestellings verwerk word en ons sal jou 'n bevestiging e-pos deur stuur. Jy kan al ​​suksesvolle kaartjie bestellings in die transaksie geskiedenis sien.

6) Ontvang jou wengeld

Indien enige van jou kaartjies iets gewen het, word die wengeld outomaties oorgeplaas na jou GiantLottos rekening toe, sodra die resultate gepubliseer is. Ons stuur ook 'n e-pos wat die wen bedrag bevestig. 

Jy kan jou wengeld gebruik om meer loterykaartjies te koop of jy kan vir ons 'n e-pos stuur aan om jou fondse te onttrek

In die e-pos, sal jy moet noem hoe jy jou geld will ontvang (Bank, Neteller of Skrill). As jou wen bedrag klein is, stel ons voor dat jy een van ons e - beursie opsies (Neteller en Skrill) gebruik. In hierdie geval, kort ons jou rekening nommer om die wen geld oor te betaal.

Vir groter wengeld wat jy na jou bankrekening toe wil oorplaas , sal ons jou bank rekeing nommer kort, die rekeninghouer se volle naam , die naam van die bank, IBAN -kode , soort / takkode en die bedrag wat jy wil  onttrek . Alle onttrekking versoeke word binne 24 werksure bygewoon.

Indien u enige verdere vrae het oor hoe om te speel, besoek asseblief ons veelgestelde vrae afdeling of stuur 'n e-pos na ons kliënte diens departement toe info@giantlottos.com.

 

Speel nou