For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

07 July 2015

Hoe weet ek as ek die lotto gewen het?

Die oomblik van waarheid: Hoe weet ek as ek enige groot Lottos gewen het?

Op GrootLottos.com is ons lief om die lotto te speel - maar meer as dit, is ons ook lief om die lotto te wen! En ons weet as 'n speler, is dit altyd die nommer een vraag wat op jou brein is- hoe sal jy weet as jy enige van die groot lottos wat ons aanbied gewen het?

Gelukkig, is daar meer as een antwoord op hierdie vraag, en elkeen van hulle tel in jou guns. So as jy ooit gewonder het hoe jy sal weet as jy die lotto by ons gewen het, en of jy al ooit uitgemis het op enige groot lotto wengeld, lees en laat ons jou gedagtes gerus stel!

oomblik van waarheid hoe weet ek as ek die lotto gewen het

1. Hoe sal ek weet as ek enige groot lottos gewen het?

As en wanneer jy wen met enige van ons groot lottos op GrootLottos.com, sal ons eerste wees om jou te vertel! Ons sal jou in kennis stel deur ‘n e-pos kort nadat die uitslae op ons webblad geplaas is, ons sal dan outomaties jou rekening krediteer met jou wengeld, en ons sal ook die resultate op ons webblad publiseer. As jy ‘n bedrag van £ 500 of meer wen, sal ons jou persoonlik bel om jou geluk te wens! So daar is geen manier wat jy uit mis op enige groot lottos - nie op ons horlosie nie!

2. Moet ek belasting betaal op my lottery wengeld?

Ja en nee - dit hang heeltemal af van die lotto wat jy kies om te speel. Byvoorbeeld, die Verenigde Koninkryk lotto en EuroMillions is belasting-vry, terwyl die Amerikaanse lrye Soos die Powerball en Mega Millions vereis dat belasting betaal moet word. Let wel enige belasting wat jy moet betaal op jou wengeld, ons sal dit aftrek voor die bedrag oorgedra word in jou rekening - so jy kan seker wees dat die bedrag in jou rekening ten volle en wetlik aan jou behoort.

3. Hoe lank moet ek wag voordat ek my wengeld kan kry?

Ons weet dit is nie net genoeg om die groot lottos te wen nie- Jy wil ook in staat wees om jou prysgeld te spandeer! So gou as wat die lotto raad jou spesifieke lotery trekking geverifieer het, sal ons onmiddellik jou wengeld oordra in jou rekening, minus enige toepaslike gelde of tariewe. Sodra jy 'n onttrekking uit jou rekening wil hê, sal ons jou transaksie verwerk binne vyf werksdae, met behulp van slegs geakkrediteerde banke of geld oordrag maatskappye. Hoe gouer jy jou wengeld kan kry, hoe beter!

4. Is my lotery betaling gewaarborg?

Beslis! GrootLottos.com is in bestaan  vir 10 jaar, en ons is vir elke enkele eenmalige betaling verskuldig aan ons spelers. As jy 'n lid van GrootLottos.com is en jy wen met enige van ons loterye, sal jy elke sent uitbetaal word, en dis 'n feit!

Soos jy kan sien, wanneer jy wen met GrootLottos.com, is daar  geen manier wat jy kan uitmis op jou groot lottos! Ons sal jou laat weet deur e-pos, ons sal jou bel, ons sal jou geld betaal in jou bank rekening, ons sal die resultate op ons webblad publiseer, en ons sal jou wengeld oordra binne vyf werks dae. So jy kan verseker wees wanner jy speel en wen by GrootLottos.com, jy altyd jou wengeld sal kry! 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week