For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Hoe om die Mega Millions Sindikaat te speel

Kyk en leer!

Deel in top wen aksie met die Mega Millions Sindikaat! Hier is hoe:

1. Elke week, koop Groot Lottos 40 kaartjies, wat uit 400 andele gemaak is, in elke Mega Millions trekking  

2. Om die MegaMillions Sindikaat te speel, moet jy eers besluit hoeveel aandele jy gaan wil hê ('n minimum van 2) en dan moet jy die aantal trekkings kies wat jy graag gaan wil speel. Byvoorbeeld, as jy besluit om die minimum van 2 aandele te koop, en wil graag beide van die weeklikse USA Mega Millions trekkings speel, sal jou totale aantal van aandele 4 wees vir die week.

3.  Sodra jy jou aankoop maak, sal jy 'n e-pos bevestiging kry van jou inskrywing vir USA Mega Millions Sindikaat. Jy sal ook die volledige lys van 40 kaartjies per trekking kan sien. Om jou e-kaartjie te 'download' as 'n PDF, moet jy eenvoudig na jou transaksie geskiedenis toe gaan

4. Nog meer, as jy besluit om deel te neem aan beide Mega Millions trekkings, die sekonde jy jou Mega Millions Sindikaat kaartjies koop, gaan jy jouself 800 kanse gee om deur die week te wen!! Praat oor warm boerpot aksie!

1
Teken Op

Voordat jy kan begin speel met Groot Lottos, gaan jou eie lid rekening moet oop maak. Klik eenvoudig op die "Teken op" knoppie aan die bokant van die bladsy, en maak seker dat al die nodige besonderhede korrek is, sodat ons jou kan kontak wanneer jy 'n prys wen. Dit is vinnig, dit is maklik, dit is gratis, en dit gee jou toegang  aan die wêreld se beste internasionale loterye en grootste Lotto boerpotte!


2
Herlaai

Sodra jy jou gratis rekening oopgemaak het, is dit tyd om dit te vul met die Lotto-fondse. Teken eenvoudig in by jou rekening en klik op die Krediet knoppie aan die bokant van die bladsy, of die Krediet knoppie op jou 'teken op' bevestiging venster. Kies dan net die deposito opsie waarmee jy die gemaklikste is, die bedrag van die geld wat jy wil oordra, en voltooi jou transaksie. Die beste van alles is, as jy jou rekening binne 7 dae na registrasie herlaai, sal jy kwalifiseer vir 'n eksklusiewe 100% welkom bonus - dit beteken dat ons outomaties die bedrag geld wat jy in jou rekening deponeer, heeltemal vir jou gratis verdubbel! Jy wen alklaar!


3
Kies jou lotto speletjie en speel

Jy het jou rekening gekry, jy het jou Lotto-fondse, nou is dit tyd om te speel! Teken in, kyk na al die speel opsies wat beskikbaar is, en kies of jy graag 'n individuele lotery, tombola, Sindikaat of bondel groep wil speel. Sodra jy jou keuse gemaak het, sal jy dan besluit watse gelukkige Lotto-nommers gaan jy gebruik, deur self kies of deur Quick Pick, afhangende van die opsies wat voorgesien word.

Indien u enige van die tombola speel, of deur Sindikaat, sal jy ook in staat wees om te kies hoeveel aandele jy wil koop in die beskikbare kaartjies. Alternatiewelik, as jy besluit om deur Bundel te speel, sal jy die opsie van die speel van 'n geselekteerde bondel lotery speletjies vir 'n gespesifiseerde aantal weke voor die tyd kry. Ook, as jy besluit om 'n individuele lotery te speel, kan jy ook kies om jou kaartjie/s deur enkele speel te koop vir 'n eenmalige aankoop, of jy kan dieselfde nommers gebruik tot 24 trekkings vooruit deur die grootmaat aankoop. As jy enige van hierdie vooraf speel opsies gebruik, sal jy onmiddellik kwalifiseer vir 'n afslag van tot 20%. Ons gee vir jou nog 'n manier om te wen met GrootLottos!


4
Plaas in mandjie

Na dat jy besluit het of jy individuele Lotto, Bundel kaartjies, Sindikaat of tombola gaan speel, sal jy jou totale aankoopkoste kan sien aan die onderkant van die skerm, in jou inkopie mandjie. Hier sal jy enige laaste veranderinge kan maak, soos om terug te gaan vir meer kaartjies, of om kaartjies te verwyder . Sodra jy tevrede is met jou keuse, kliek op die 'bevestig' knoppise, en jy sal gereed wees om jou aankoop te finaliseer.


5
Checkuit

Sodra jy die checkuit bereik, as jy reeds genoeg geld in jou rekening het, sal jy die 'Aanvaar transaksie' knoppie kan klik om voort te gaan. Indien jy jou rekening gaan moet herlaai, sal jy eerder fonds van jou wen geld kan gebruik, of jy kan jou rekening herlaai deur jou keuse van deposito opsies. Sodra jy genoeg fondse in jou rekening het om jou transaksie te voltooi, sal jy die "Aanvaar transaksie 'knoppie kan klik om voort te gaan. Sodra jy 'Aanvaar transaksie' geklik het, sal jou bestelling outomaties verwerk word, en jou bestelling sal onmiddellik in wees vir die trekking/s!


6
Wen!

Nou kom die pret deel - wen! En as jou gekiesde nommers die gelukkige kombinasie getref het, sal jy die eerste een wees om te weet. Sodra die lotery resultate  bevestig is, sal ons jou 'n epos boodskap stuur en die uitslae op ons webwerf publiseer. Nog meer, as jy 'n Vlak 3-prys of hoër gewen het, sal jou toegewyde rekening bestuurder vir jou persoonlik luitjie om die goeie nuus te lewer!

Sodra die Lotto-uitslae bevestig is deur die betrokke Lotto-operateur, sal jou wengeld outomaties oorgedra word in jou wen rekening. Van hier af sal jy kan kies om die fondse oor te dra aan jou speler rekening en nog loterykaartjies koop, of jy kan versoek om 'n onttrekking te maak deur om 'n e-pos aan rekeninge@grootlottos.com toe te stuur. Sluit envoudig in jou verkiesde onttrekking metode, soos bank oordrag of eWallet, jou onttrekking bedrag en jou rekening besonderhede en ons sal jou versoek binne 24 uur verwerk. Dit gee vir jou presies genoeg tyd lotery inkpoie lys op te stel!

Jy weet hoe om die Lotto aanlyn te speel - nou is dit tyd om daardie kennis te oefen! Maak jou gratis rekening oop vandag, of besoek ons ​​algemene vrae vir meer inligting, en begin jou rykdom pad stap in die maklikste, mees lonende manier moontlik!!