For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

10 March 2015

Hierdie stewels is gemaak om te wen - hoe om jou lotery dinge te stut!

As daar 'n skuldige plesier is wat jy jou lottery wengled kan op blaas, wat sou dit wees ? Handsakke of horlosies miskien? Wat van juwele of sonbrille, of selfs duur skoonheidsmiddels?

Vir ons, is dit 'n maklike keuse -en sal altyd wees. Ons keuse is skoene! . Ja, jy het reg gelees, SKOENE en as ons die lotto wen sal o in staat wil wees om uit te stap in styl met die skoen fonds wat ons van altyd gedroom het!

So, op watter skoene sou ons ons miljoene eerste op spandeer ? Beslis een of twee van hierdie - 'n paar van die duurste skoene ooit:

$60,000 Air Jordan 1 Silwer Skoene

Sport skoene, ja. Gek waardevolle skoene, hel ja! Hierdie unieke Air Jordans was 'n verjaarsdag geskenk vir Michael Jordan van Nike af. Hulle is nie eintlik skoene nie – hulle het sterling silwer aandenkings, weeg 'n stewige 10 pond elk. En met 'n prys van $ 60,000, is hulle niks om oor te nies nie. Het jy 'n vriend wat 'n Michael Jordan fan is? Hulle sal hierdie liefe hȇ- maar jy sal moet vir hulle soek, aangesien slegs 10 paar skoene ooit gemaak is.

aj2

$160,000 Nizam Sikandar Jah Slippers

As jy wil soos koninklikes wil leef; moet jy met die Nizam Sikandar Jah pantoffels. Hierdie robyn en diamant-begroeide skoene is in opdrag vir die regeerder van Indië in die vroeë 1800's, 'n man wat die fyner dinge in die lewe geniet het. Oor die jare was die pantoffels oorgedra deur die na geslagtes, totdat hulle in 'n museum beland het - van daar was hulle dadelik gesteel. So as jy nou by die huis sit en hulle dra terwyl jy dit lees, stel ons voor jy hou die inligting vir jouself ...

$418,000 Diamond Pumps

Ja, diamant pumps - 100 % outentieke diamant pumps. Ontwerp deur Kathryn Wilson, hierdie sparklers is versier met honderde glinsterende diamante, sowel as 'n " kyk na my!" edelsteen op elke toon . Ongelukkig is net vir veiling gemaak, en jy kan hulle nie eintlik dra nie - maar hulle sou ongelooflike lyk op 'n kaggelrak!
$ 612,000 Wizard of Oz Ruby Slippers

$612,000 Wizard of Oz Ruby Slippers

Jy kan nie van beroemde skoene praat sonder om die ikoniese robyn pantoffels uit die film, “The Wizard of Oz “te noem nie. Vandag is hulle 'n stewige $ 612,000 werd! Terwyl die pantoffels eintlik redelik eenvoudig is om te ontwerp en nie meer as 'n paar honderd dollar sou kos om te maak nie, sal jy nooit die selfde gevoel kry om jou hakke te kliek in die oorspronklike paar en om te verklaar "There’s nothing better than home " .

Ruby slippers

 

$1,090,000 Stuart Weitzman Platinum Gilde Stilettos

Platinum stof, 464 Kwiat diamante, 'n innoverende ontwerp - dit is geen wonder dat hierdie Stuart Weitzman stilettos dit op die lys gemaak het nie. En met $ 1.090.000 is dit geen wonder dat jy nie baie van hulle op die strate sien loop nie. As jy geld het om te spandeer dan is dit die skoene om op te bestee, veral as jy 'n Academy Awards verskynings binnekort maak. Bodyguard word apart gekoop.

 

black ball

So jy kan dalk nie in staat wees om enige van hierdie skoene nou te koop nie - maar een ding wat jy kan koop, is 'n lotery kaartjie van Grootlottos.com vir hierdie woensdag se trekking! Pas die gelukkige nommers en wie weet - jy kan vir jou al die skoene koop!

SPEEL GROOTLOTTOS


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week