For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

07 September 2016

HIER IS DIE WENNER VAN ONS OLIMPIESE SPELE KOMPETISIE

Die dae word warmer , maar Evan , een van ons Suid -Afrikaanse spelers , spandeer baie meer tyd binne die huis . En wie kan hom blameer - want met 'n splinternuwe 55 " LED TV wat op sy muur hang,  het hy baie redes om ‘n persoonlike verhouding met sy sit bank te bou.

As jy dit nie al reg geraai het nie ,gaan ons die verrassing moet bederf - want ja , Evan is die gelukkige wenner van die reuse lottos Olimpiese Spele kompetisie , en die trotse nuwe eienaar van 'n geweldig reuse televisie !

Ons het Evan onlangs gekontak en ​​het hom gevra hoe hy sy nuwe televisie geniet:

“Baie dankie vir die 55 " TV, Grootlottos . Dit was regtig 'n groot verrassing en 'n groot prys.

Ek is nie die tipe persoon wat normaalweg deel neem aan kompetisies nie, maar wow , ek is so bly ek het deelgeneem aan julle Olimpiese TV -kompetisie . Toe jy my gebel het om vir my te laat weet dat ek die wenner was van die kompetisie , het ek gedink dit was 'n poets totdat jy my oortuig het dat dit eintlik waar is. Ek was met 'n kliënt op die tyd en dit was byna onmoontlik om my uitbarsting van vreugde en opgewondenheid te bevat . Dit is die eerste keer dat ek iets in 'n kompetisie gewen het en beskou myself baie gelukkig. My familie was net so opgewonde oor die TV. Nou kan ons ons gunsteling programme soos Discovery , NatGeo en ander in HD  kyk sonder om ons oë seer te maak .

Ek het altyd die plaaslike loterye gespeel, maar ongeveer 4 of 5 jaar gelede het hulle opgehou om dit aan ons te verkoop , so ek het gesoek vir webwerwe wat loterykaartjies aan bied en het toe vir Grootlottos gevind. My gunsteling lotery is die SuperEnaLotto , hoewel ek ook die USA Powerball en EuroMillions speel. Weereens 'n groot dankie aan Grootlottos- Ek kan nie wag om aan die volgende kompetisie deel te neem nie!"

Massiewe TV gewn op Grootlottos

Man wen in Olimpiese kompetsie

Wen Groot vandag op Grootlottos

Evan , is dit net 'n plesier, en ons hoop dat jy en jou gesin geniet die tyd om jou fantastiese nuwe TV!

'n Groot dankie aan almal wat aan die Grootlottos Olimpiese Spele kompetisie deelgeneem het - jou deelnaam het die promosie 'n oorweldigende sukses gemaak . En as jy hierdie keer nie gewen het nie, moenie bekommerd wees nie - daar is baie meer pryse op pad. Kyk uit vir meer fantastiese kompetisies , en in die tussentyd, speel  jou gunsteling internasionale lotto om daai jackpot te tref. Sterkte!


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week