For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

02 November 2015

Grootlottos sindikaat wen massiewe USA Powerball prys!

Met hierdie Halloween was daar geen ‘tricks’ vir lotto spelers nie – maar daar was een massiewe “treat” vir ‘n Grootlottos.com sindikaat – in die vorm van ‘n massiewe USA Powerball wen!

Dis reg- terwyl die Halloween partytjies te lekker aan gegaan het op Saterdag aand, was daar n groot lotto vees was ook plaasgevind het , na dat een gelukkige Grootlottos sindkaat n ongelooflike $50,000 geskep het in die 31 Oktober USA Powerball trekking!

Klop die wen kans met die USA Powerball!

Met n boerpot van $127 Miljoen op die spel, was alle oe op saterdag se USA POWERBALL trekking – en wanneer die nommers 9, 20, 25, 47, 68 en die Powerball nommer 7 getrek was, het almal dadelik na hulle kaartjies gaan kyk om te sien of hulle ‘n wenner was. Sommige mense het hulle kaartjies gehou om hulle prys te ontvang, sommige het hulle kaartjies net weg gegooi , maar toe die Grootlottos sindikaat besef dat hulle n ongelloflike vier nommers plus die powerball gepas het, het hulle styf aan hulle kaartjies vas gehou, en hulle het toe begin lekker kuier! Om 4 nommers te pas + die powerball, is rerig nie so maklik soos jy dink nie. Die kaans om daardie spesifieke kombinasie te pas is ‘n ongelooflike 1 in 913,129.18. Maar daardie nommers maak nie saak vir Grootlottos spelers nie!

sindikaat 2

Lotery sindikaat – meer mense om saam mee te speel en meer wen geld om vir te speel!

Terwyl die verslae van die sindikaat spelers se reaksie van hul groot wen nog in kom , kan ons se dat hierdie Grootlottos sindikaat groep nie die gewone sindikaat groep is nie- in plaas is dit gemaak van 98 spelers van 16 lande regoor die wêreld.  Lande soos Australië, die Verenigde Koninkryk, Pole, Rusland, Namibië en Suid- Afrika – gaan om te bewys hoe gewild, en hoe winsgewend sindikaat speel word.

Terwyl die die lotto wen geld gedeel sal word volgens spesifieke speler  beleggings in die sindikaat, sal die grootste individuele betaling na n Australiaanse speler toe gaan (ongeveer $7000)- net betyds vir die vakansie seisoen!

SIndikaat wen groot

Sit jou eie wen sindikaat saam by Grootlottos.com vandag!

Dink net – nog net een lotery nommer weg, en die gelukkige sindikaat kon weg gestap het met die hele $127 miljoen boerpot! As jy graag so wen-uitkom wil herhaal, waarom begin jy ook nie die Sindikaat op Grootlottos.com speel nie? Nie net is dit ‘n prettige manier om te speel nie, dit is ‘n beproefde manier van die verspreiding van koste en die risiko, terwyl jou wen kans op die selfde tyd verhoog!

So, kry vandag jou eie Lotto sindikaat saam, koop jou kaartjie betyds vir die komende trekkings en jy kan ook Groot geld wen soos hierdie GrootLottos.com sindikaat. Baie geluk aan ons sindikaat wenners en voorspoed met julle volgende lotto kaartjie aankoop! 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week