For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

13 October 2015

GROOTLOTTOS IS REG OOR DIE WÊRELD, TOT IN NAMIBIA!

Grootlottos en Giantlottos gee vir mense reg oor die wêreld die kans om MASSIEWE loterye te speel, tot vir die mense in Namibia! Ja, jy het reg gelees..ons gee vir die mense die kans om lotery kaartjies te kan koop vir die wêreld se grootste boerpotte en dalk..net dalk (as hulle die nommers reg kies) kan hulle die lewe leef waarvan hulle nog altyd gedroom het.  Dink net..nuwe huis, nuwe motor, eksotiese vakansie, geen skuld nie, geen werk nie - die lug is die limiet en die moontlikhede is eindeloos!

Groot Nuus Dames en here!

Maar die punt van die artikel is Namibia. On weet ons het JOU oog gevang toe ons ‘Namibia’ genoem het. Yip, ons is ook nou in die warm, mooi woestyn land..Nambie.

Vir die laaste paar weke was ons in n paar van die Malls in Namibie. Ons het mense voorgestel aan ons diens wat jou drome kan waar maak, en ons het n paar van ons gereisgtreerde spelers ontmoet. Dit is altyd so lekker om gesig te sien met die stem wat ons oor die foon hoor. 

IMG 20150926 WA0006

Kom se hallo..

Daar is opwindende nuus vir die Namibiërs wat ons dalk nie gesien het in die vorige malls nie. ‘n Paar van ons by Grootlottos/Giantlottos sal by n stalletjie wees in die grove mall op 24 Oktober 2015 en die 31 Oktober. So as jy dalk enige vrae het,graag wil registreer, of graag net wil kom hallo se, kom dan gerus na ons stalletjie toe by die grove mall, en ons sal u verwelkom met breë armes. En, dalk sal jy ook n gratis 5 pond bonus ontvang! Dink net hoe lekker sal dit wees, jy sal darem n hele paar kaartjies kan koop met daai krediet! 

IMG 20151003 105422

 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week