For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Veelgestelde Vrae

Hoe Om Te Begin

Q: Hoe om op Grootlottos te speel?

A: Eerstens, as jy ‘n nuwe speler is, welkom! Tweedens, die best manier om te begin, is om ons maklike ‘Hoe om te Speel’ gids te volg hier. Vat net ‘n paar oomblikke om jouself bewus te maak aan die proses, en jy sal binnekort daai boerpotte begin tref!!

Q: Hoeveel tyd het ek om my loterykaartjies te koop voor 'n trekking?

A: By Groot Lottos,  gee ons jou tot 2 ure voor die amptelike lotery afsny tyd om jou kaartjies te koop. Ons doen dit om te verseker dat alle kaartjies reg verwerk is voor trekking tyd. 

Banking

Q: Hoe deponeer ek geld in in my Groot Lottos rekening?

A: Daar is baie maniere,elke een is veilig en baie gebruiker vriendelik.

  • Krediet of Debiet kaarte: Ons aanvaar die volgende krediet-en debietkaarte: <show logos>

  • E-wallets: Ons aanvaar transaksies van die volgende betaling verskaffers : <show logos>

  • Tjeks of posbestellings: Epos eenvoudig ons span op rekeninge@grootlottos.com, en jy sal die besonderhede van ons bank adres ontvang - gebaseer op die geld waarde en die land waarin jy bly

  • Bank tot Bank oordrag: Groot Lottos het 'n aantal van bankrekeninge beskikbaar vir aanlyn oordragte. Om fondse direk vanaf jou bankrekening oor te betaal, kan jy eenvoudig in teken op Groot Lottos en die bank tot bank artikel besoek in die Krediet bladsy. Vind die bank rekening wat vir jou die beste gaan pas, en gebruik die unieke verwysings nommer wat jy sal kan vind boe aan die besonderhede. Sodra jou transaksie bevestig is, stuur asseblief vir ons bewys van betaling na rekening@grootlottos.com om jou deposito te proses. Jou deposito sal na jou Groot Lottos rekening toe gelaai word tydens kantoor ure van 8am tot 5pm, Maandag tot Vrydag. .

Vir beknopte inligting oor ons volledige reeks betalingsopsies, kliek hier om ons bankwebblad te sien.

 

 

Q: As wat sal die betaling reflekteer op my kredietkaart staat?

A: Alle GrootLottos transaksies sal op jou kredietkaart verklaring verskyn as 'ALWgiantlottos442087207448 OR Gianttickets442087207448 OF uPaySafeReseller.

 

Q: Hoekom kan ek nie fondse deur kredietkaart op jou webwerf laai nie?

A: Dit kan vir een van die vele redes wees. Die mees algemene redes vir onsuksesvol kredietkaarttransaksies is:

  •  Onvoldoende fondse

  • 'n Kaart wat verval het

  • 'n Ongeldige kredietkaart nommer

  • 'n Verkeerde CVV nommer

Kaart mislukkings kan ook voorkom as gevolg van standaard risiko-gebaseerde prosedures wat uitgevoer word deur jou eie bank. As jy jou bank laat weet dat jy probeer om 'n aankoop te voltooi op Groot Lotto, sal jy waarskynlik vind dat jou transaksie goedgekeur sal word.

 

Q: Hoekom moet ek die laaste 3 syfers op die agterkant van my kredietkaart gebruik wanneer ek my rekening wil herlaai?

A: Die laaste 3 syfers op die agterkant van jou kredietkaart, bekend as 'n CVV of CVC nommer, is in plek as 'n veiligheidsmaatreël teen bedrieglike transaksies deur onbekende derde partye. Om te bevestig dat u se transaksie wettig is, sal ons jou kort om jou CVV nommer te bevestig, wat op die agterkant van jou krediet kaart gevind sal word onderkant die hand tekening paneel.

 

 

 

Q: Mag ek my deposito ontrek?

A: Ongelukkig nie. Sodra fondse gedeponeer word in jou rekening, word dit gehou in reserwe as betaling vir huidige of toekomstige lotery inskrywings, en kan nie teruggetrek word, tensy 'n gemagtigde verteenwoordiger van Groot Lottos, in hul uitsluitlike diskresie, aanvaar (na navorsing) dat daar 'n tegniese fout was tydens die transaksie.

Om enige foute te vermy wanneer dit by oordragte kom, maak asseblief seker jou deposito bedrag is reg op die betaal bladsy, en as jy dalk 'n fout gemaak het, kan jy eenvoudig die opsies gebruik (knoppies) om die bedrag reg te maak, voor dat jy die 'Laai krediet' knoppie kliek. Dit sal help om te verseker dat jou deposito bedrag altyd reg is, en is binne jou speler begroting.

 

Q: Wat is die minimum en maksimum transaksie bedrae??

A: As jy kies om geld in jou rekening te laai deur kredietkaart, debietkaart, eWallet of bank oordrag, die minimum bedrag per transaksie is 5.00 (GBP/AUD/euro/ dollar) en die maksimum bedrag is 400.00 (GBP/AUD/EURO/USD). Hierdie bedrae is in lyn met ons verbintenis tot verantwoordelike dobbel, met die uitsondering van groter bedrae vooraf goedgekeur deur ons rekening bestuurders vir VIP lede.

 

 

Watter Betaal Metodes is anvaarbaar by Grootlottos

A: Ons aanvaar 'n groot verskeidenheid van internasionale betalings tipes om te verseker dat u veilig van regoor die wêreld kan deponeer. Kliek hier om ons bankwebblad te sien.

Lotery Bonusse

Q: Hoe werk jou lotery bonus stelsel?

A: Op Groot Lottos, ons is almal mal oor bonusse, aanbiedinge en groot wen geld. Dis hoekom as jy 20 of meer loterykaartjieskoop in een kalendermaand, sal ons jou beloon met 1 komplimentêre kaartjie vir elke bykomende 20 kaartjies wat jy koop. Jy sal jou kaartjie ontvang in die vorm van bonus geld op die eerste dag van elke nuwe maand - gebruik die bonus krediet soos en wanneer jy wil op jou gunsteling internasionale lotery.

 Neem asseblief kennis:

  • Hierdie bonus aanbod is bonus geld en kan nie teruggetrek word of gelos word vir kontant nie.
  • Wengeld van kaartjies wat deur 'n Bonus rekening gekoop word sal direk gekriditeer word aan jou rekening balans en kan enige tyd onttrek word.

 PLUS! Eis verder belonings deur om jou rekening te herlaai met 'n bedrag van meer as $ / £ / € 100 en geniet 'n bykomende bonus van 20%!

 

 

Q: Hoe eis ek my eerste 100% welkom bonus?

A: As jy suksesvol geregisreer het, sal eerste deposito bonusse outomaties gelaai word na jou bonus rekening toe. Met bank oordra betalings, moet spelers ‘n e-pos na info@grootlottos.com toe stuur met bevestiging van hul deposito om die 100 % bonus te eis.

 

 

Q: Verval bonusse?

A: Ja hulle doen - binne 30 dae, om presies te wees. Dis hoekom dit so belangrik is om die ongebruikte fondse in jou Bonus rekening te gebruik, om soveel meer waarde en soveel meer wen potensiaal as moontlik te geniet. Ons sal ons deel doen, deur om vir 'n jou 'n herinnering e-pos te stuur voor dat jou bonus fondse verval; van daar af is dit aan jou oom jou bonus fondse te spandeer. As jy dalk nie jou bonus fondse kan gebruik voordat dit verval nie, het jy die opsie om te hernu deur om jou rekening te herlaai met enige bedrag oor £100.

My rekening

Q: Hoe kan ek my persoonlike besonderhede verander?

A: kliek eenvoudig hier vir toegang na jou rekening op die Groot Lottos webwerf en van daar af sal jy jou persoonlike besonderhede verander.

 

 

Q: Hoe kan ek my wagwoord verander?

A: Om jou wagwoord te herstel deur epos, kliek eenvoudig hier. Neem asseblief kennis dat as jy reeds 'n nuwe wagwoord versoek het, maar het nog nie dit ontvang nie, kan dit eerder in jou a) ‘Spam folder’ wees, of b) jy kan ons Grootlottos span kontak deur info@grootlottos.com en ons sal u dadelik kan help.  

 

 

Q: Hoe kan ek 'n herhalende maandelikse inskrywing kanselleer?

A:As jy graag 'n subskripsie op enige tyd wil kanselleer, kan jy eenvoudig net in teken by jou speler rekening en die 'subskripsie' in die My Rekening afdeling kies, soek dan die inskrywing wat jy graag wil kanselleer en kliek die 'verwyder' knoppie. Jou herhalende inskrywing sal onmiddellik gekanselleer word en geen verdere betalings sal gehef word nie. Neem asseblief kennis; jy kan ook vir ons Grootlottos span kontak op rekeninge@grootlottos.com om jou maandelikse inskrywing te kanselleer. 

 

 

Q: Hoe kan ek die Lotto-nommers vir 'n sindikaat inskrywing sien?

A: Om hierdie lotery nommers te sien, teken net in op jou speler rekening, besoek die transaksie geskiedenis bladsy (wat gevind sal word in die My Rekening afdeling), gaan dan na die sindikaat inskrywing toe en kliek op 'Sien bestelling'.

 

 

Q: Hoe kan ek kaartjies koop met my ProPlayer balans?

A:Sodra jy nie genoeg fondse in jou speler rekening het nie,sal die fondse begin aftrek van jou ProPlayers balans

Transaksies

Q: Hoe werk die Bonus belonings?

A: Wanneer ons, ons diens ontwerp het, was dit ons prioriteit om te verseker dat ons beloning stelsel so ongekompliseerd is as moontlik. In verband met die, werk ons belonings stelsel soos volg:

Koop 20 of meer kaartjies vir 'n spesifieke lotery in een kalender maand en jy sal 1 x komplimentêre “kaartjie ".

Bonus belonings is op die 1ste dag van elke nuwe maand aan 'n spelers se rekening bygevoeg.

Bonus beloning is virtuele belonings en mag nie onttrek word of vir die kontantekwivalent gelos maak nie.

Wengeld van kaartjies wat deur 'n lid se Bonus rekening gekoop is word direk toegedeel aan hul Live Balans en kan op versoek onttrek word.

Groen bonus knoppies

Ons bied ook spelers die geleentheid om ekstra bonusse te kry,van 20% met die herlaai knoppies wat beskikbaar is na login. Fondse wat verdien is deur die groen bonus knoppies word in jou ProPlayer rekening balans geplaas.

Neem asseblief kennis dat alle fondse in jou ProPlayer rekening sal binne 30 dae verval nadat dit aan jou rekening toegeken is. Jy kan of jou rekening herlaai met enige bedrag waar jy 'n ekstra 20% bonus sal verdien of jy kan loterykaartjies koop met jou balans voor dat die fondse verval.

Tyd sensitief

Neem asseblief kennis dat alle ongebruikte fondse in jou bonus rekening sal binne 30 dae verval nadat hulle aan jou rekening toegeken is. Maak asseblief seker dat jy jou bonus balans gebruik voordat dit verval (jy sal 'n herinnering e-pos 'n week voordat dit verval, ontvang).As jy die tydperk vir 30 dae wil verleng moet jy jou rekening herlaai met enige bedrag waar jy 'n bonus van 20% sal verdien (bedrae van meer as $ / £ / € 100.) . Dit sal outomaties jou bestaande belonings hernu vir 'n verdere 30 dae.

Q: Tot hoe laat kan ek 'n lotto kaartjie voor 'n trekking koop?

A: Jy kan n kaartjie koop tot en met 2 ure voor die trekking sluit. Die afsny tyd is om te verseker dat alle kaartjie inskrywings voor elke trekking verwerk word .

Q: Wat is die minimum en maksimum transaksie bedrae?

A: As jy fondse deponeer per, kredietkaart Skrill, Neteller of Bank oordrag, is die minimum bedrag per transaksie 10.00 (GBP / AUD / EURO / USD ) en die maksimum bedrag per transaksie is 400.00 ( GBP / AUD / EURO / USD )

'N Minimum transaksie bedrag word benodig aangesien Giantlottos.com fooie op elke transaksie verwerk en deposito's onder 10 eenhede is eenvoudig nie koste-effektief vir besigheid nie.

Die maksimum 400 eenheid limiet (per transaksie) is opgelê om ons speeler aan te moedig om verantwoordelik te speel

Q: Hoe deponeer ek fondse in my Grootlottos rekening?

A: Ons aanvaar die volgende kredietkaart of veilige oordrae betaal metodes sowel as plaaslike bank tot bank oordrae:

 

 

 

Q: Hoe kan ek my eerste 100 % deposito bonus eis?

A: Eerste deposito bonusse word outomaties gelaai in jou bonus rekening in op ‘n suksesvolle registrasie.

Met bank oordrae betalings, moet spelers ‘n e-pos na transactions@giantlottos.com toe stuur met bevestiging van hul deposito om die 100 % bonus te eis.

Q: Hoe veilig is jou transaksies?

A: As 'n EU -gebaseerde e - commerce maatskappy , moet ons aanlyn winkel streng beskerming data maatreëls volg teen alle tye. Ons gebruik Thawte SSL 123 bit encryption sekuriteit en ons krediet / debietkaart betalings is deur een van die UK se voorste handelaar dienste verwerk . Ons is ook ten volle PCI Compliant (Payment Card industry Compliant)

En daar is kwartaallikse ‘n sekuriteit proses wat deur PCI wetgewing gedoen word om te verseker dat jou betalings altyd veilig verwerk is.

Alle geld oordrae word verwerk deur Skrill of Neteller, twee van die wêreld se voorste geld oordrae maatskappye wat deur meer as 60 miljoen mense gebruik word.

Q: Wat wys die betaling op my kredietkaart verklaring?

A: Alle Grootlottos transaksies verskyn op jou kredietkaart verklaring 'Giant Tickets 442087207448' of 'ALW*giantlottos442087207448, Nicosia, Cyprus'

As daar enigiets anders weerspieël, is dit nie 'n Grootlottos transaksie nie.

Wengeld

Q: Hoe sal ek weet as ek gewen het?

A: Ons sisteem waarborg dat jy die eerste person sal wees om te weet as jy wen!

  1. Ons sal vir jou ‘n e-pos stuur op die bevestiging van enige wengeld kort ná die lotery resultate gebuliseer is
  2. Jou aan lyn rekening word outomaties met die wengeld gelaai na die  bevestiging van die lotery resultate.
  3. Vir wengeld oor £ 500 sal ons jou dadelik skakel om vir jou geluk te wens.
  4. Volledige uitslae van elke lotery word ook in ons resultate webblad onmiddellik gepubliseer na die verifikasie van elke trekking.
Q: Moet ek belasting betaal op my lotery wengeld?

A: Regering belasting is afhanklik van die spesifieke lotery waarin jy deelneem. Byvoorbeeld, die UK Lotery en EuroMillions is belastingvry maar daar is belasting betaalbaar op die Mega Millions en Powerball loterye .

Grootlottos.com sal die prys bedrag oor dra na jou toe, na die aftrekking van die koste en belasting van daardie spesifieke lotery en sodra ons dit van die amptelike lotery organisasie ontvang.

Indien 'n speler die lotto wen, is dit die spelers se eie verantwoordelikheid om hull wenbedrag aan hull land te verklaar.

Q: Hoe lank sal ek moet wag om my wengeld te kry?

A: Sodra die lotto trekkings bevestig word deur die amptelike Loteryraad , sal ons dadelik jou rekening krediteer met jou wengeld .

Alle onttrekking oordrae word binne 5 werksdae ontvang.

Nota: Ons gebruik net geakkrediteerde banke of bekende geld oordrae maatskappye om wengeld in ons lede se bankrekeninge te deponeer.

 
Q: Wat is annuïteit uitbetalings?

A: Die annuïteit betaling vind plaas wanneer daar 'n groot prys wenners is en hy/sy word jaarliks ​​'n gedeelte van hul wengeld betaal vir 'n bepaalde tydperk (gewoonlik is dit 'n tydperk van so 25-30 jaar ) totdat die volle oorspronklike prys bedrag afgelos word, in plaas dat die betaling in een enkelbedrag prys betaal word.

Q: Wat gebeur as ek wen?

A: Grootlottos.com se wenners sal dadelik ‘n kennisgewing ontvang. As jy 'n wenner van 'n £ 1000 of meer  is, sal jy dadelik gekontak word deur die giantlottos.com span om vir jou geluk te wens en ons sal vir u ‘n paar stappe gee oor die proses wat jy moet volg. As dit minder as die bogenoemde bedrag is, sal die wenners onmiddellik ‘n e-pos ontvang, en jou wengeld sal direk inbetaal word in jou Giantlotto.com rekening . Jy sal dan daardie fondse oor kan dra na 'n bankrekening toe van jou keuse.

 
Q: Word betaling gewaarborg?

A: Beslis! Ons is al 10 jaar in die besigheid en het nog nooit nie al uitbetaal nie. Wengeld word gewaarborg.

Die idee dat Grootlottos.com af loop in die sonsondergang met 'n lid se wengeld mag dalk soos 'n haalbare opsie lyk , maar die werklikheid is  dat ons 'n baie winsgewende besigheid het sonder die behoefte om wengeld van ons lede te steel. Om ons huidige inkomste en reputasie in gevaar te stel vir 'n eenmalige wenbedrag (waarvan ons  5 % in elk geval vat) is nonsens . 'n Mens moet ook besef dat dit nogal moeilik is om aan ons aandeelhouers en direkteur te verduidelik van die verdwyning van ‘n lede se jackpot wengeld.

Speel Opsies

Q: Hoeveel verskillende maniere is daar om op Groot Lottos te speel?

A: Om deur Grootlottos te speel bedoel dit nie net ‘n keuse van wye internasionale loterye nie, dit beteken dat jy ‘n keuse van speel verskillend speel opsies ook het. Kyk eenvoudig na die verskeie alteratiewe speel opsies wat beskikbaar is, en kies die een wat vir jou die beste pas. 

 

  • Enkele Speel - Dit is die speel opsie waaraan jy seker die mees vertroud gaan wees. Hierdie is ‘n eenmalige loterijkaartje aankoop vir die komende lotery trekking. 
  • Grootmaat Aankoop - Het jy te min tyd deur die dag om kaartjies te koop? Ons het die perfekte oplossing vir jou.Ons grootmaat aankoop aanbod gee jou die geleentheid om weke se kaartjies vooraf te bestel. Die aanbod gee jou ook 'n massiewe afslag op alle kaartjies wat deur hierdie opsie gekoop word. Die aanbod gee jou die opsie om in te skryf vir jou gunsteling loterye volgens jou persoonlike voor keur. En met die Grootmaat Aankoop kry jy 'n groter afslag vir meer trekkings (Spaar van 5% tot 20%). 
  • Maandelikse Lotto inskrywing - Moenie toelaat dat die lewe in die pad kom nie! Hierdie is 'n alternatiewe speel opsie wat jou toelaat om in te skryf vir 'n maandelikse debietorder vir die gekiesde loterye. Besluit eenvoudig om aan te teken by die die maandlikse insrywing op Groot Lottos en jou kaartjies sal outomaties gekoop word op 'n maandelikse basis, om te verseker dat jy altyd in is vir jou gunsteling Lotery trekkings. En die beste deel? Jy kwalifiseer vir 'n 10% afslag per trekking!
  • Sindikaat Speel -’n Lotery sindikaat is 'n groep van Lotto -spelers wat loterykaartjies saam koop en die prysgeld deel in verband met die bydrag van elke deelnemer . Gewoontlik , bestaan 'n lotery sindikaat uit 'n groep vriende , familie, kollegas of bure.Jou kanse om die lotery te wen en die aandeel van elke deelnemer, hang af van die begroting van die lotery sindikaat. In tradisionele lotery sindikate, kan 'n onbeperkte aantal van loterykaartjies gekoop word : vir elke bykomende kaartjie wat gekoop word, verhoog jou kanse om die jackpot te wen. Byvoorbeeld, as 'n sindikaat van 10 deelnemers koop 50 loterykaartjies koop, elke deelnemer sal vir 5 kaartjies betaal, en as een van die kaartjies $1 miljoen dollar wen, sal elke deelnemer $200,000 dollar ontvang.
  • Bondel Speel - Haat jy dit om jou gunsteling loterye te mis? En die een keer wat jy nie kaartjies koop nie, is die dag dat jou gelukkige nommers uiteindelik in kom!! Met hierdie in gedagte, het ons 'n oplossing net vir jou! En dis ons bondel speel wat vir jou toelaat om afslag kaartjies te koop (20% afslag) vir jou gunsteling loterye. Jy kan selfs kies om deur ons lotery bondels van 2, 3 of 4 weke vooruit te speel met 'n groter afslag beskikbaar wanneer jy 'n langer tydperk kies. En met 'n verskeidenheid van verskillende bondels op aanbod, is daar iets vir almal!Wil jy die grootste Amerikaanse loterye speel? Ons het die USA PowerSpeel vir jou! Wil jy al die beste Europese loterye speel? Die Euro Million bondel sal perfek wees vir jou! Wil jy die wêreld se grootste loterye speel? Dan speel ons Groot4 Gunsteling Bondel! As jy 'n ware lotery entoesias is en wil elke enkele lotery speel wat beskikbaar is op ons webwerf, dan is die Alletrekking Bonanza bondel presies wat jy nodig het om te speel! Wat ook al bondel jy gaan speel, gaan jy baie geld spaar, en die belangrikste... jy sal jouself waarborg dat jy 'n ware kans het om miljoene te wen!
  • (Verwys-'n-vriend) - Speel gratis en wen gratis, net met 'n bietjie hulp van jou vriende! Verwys jou vriende na Groot Lottos, en elke keer as een van jou vriende op teken en hul rekening herlaai, sal ons u se bonus rekening krediet met £30. En as hul die boerpot tref, kry jy 1% van hul boerpot wengeld ook! Vind meer uit oor ons verwys -'n-vriend opsie hier!  

Probleem oplosing

Q: Hoekom het ek nie my inskrywing bevestiging e-pos gekry nie?

Eerstens, en om te verduidelik, ons het jou inskrywing bevestiging e-pos gestuur.Elke nou en dan sal epos dienste (Gmail, Yahoo, Vodacom, ens) e-posse verkeerdelik beskou en dit as spam klassifiseer, insluitend Grootlottos.com se e-posse en ander wettig maatskappye se e-posse. Namens jou blok hulle dan die epos of rig dit reguit na jou spam / junk asblik toe. Dit gebeur omdat jou e-pos bediener outomaties vir sleutelwoorde kyk in die titel of liggaam van die e-pos. E-posse wat algemeen sleutelwoorde soos "lottery" "wengeld " "UK Lotery" "jackpot" het word op die swartlys gesit en dit is die rede waarom sommige e-posse van ons af gestuur is in jou spam / junk beland. Maar daar is goeie nuus! Ons het ‘n paar dinge verander in verband met die spam kwessie! Eerstens , wanneer 'n bestelling voltooi is sal jy 'n generiese e-pos ontvang om dankie te se vir jou inskrywing , maar hierdie epos sal geen besonderhede van jou kaartjie inskrywings bevat nie.  Ons het nou ' n direkte aflaai funksie, sodat jy jou laaste bestelling / bestellings binne spesifieke datums  / of selfs alle bestellings van dat jy begin lotery speel het met ons, kan download! Almal is in 'n veilige PDF formaat en enige tyd beskikbaar na login. as jy vergeet om jou nuutste inskrywings te download , is hulle altyd daar vir jou in jou veilige speler rekening !

Q:Hoe kan ek die verskil sien tussen 'n lotery bedrogspul e-pos en 'n ware diens sien?

A: Al in die begin van tyd het Swendelary hulle onderskeie vorms ; Egter die term "lottery bedrogspul" dui op dat dit 'n baie spesifieke soort e-pos is, wat aangestuur word deur die internet vir ongeveer 10 jaar.

Swendelary Lotery e-pose is so ver verwyder van die operateurs dienste soos Groot Lottos, van 'n bedryf perspektief is dit moeilik om te sien hoe die twee ooit kon verwar word, maar as hierdie (gewoonlik swak saamgestel ) e-pos nog steeds in sirkulasie is, stel ons voor dat ons lede moet die 5 basiese reëls  volg hieronder as hulle dit moet ontvang

Q: Wat is ‘phishing E-posse?

A: 'Phishing' is die praktyk van vervalste e-posse wat so wettige as moontlik lyk. Partykeer is daar tot maatskappy logo's in gesluit op die eppose om die egtheid van die skema so waar as moontlik te laat lyk.  'n Tipiese 'phishing' e-pos sal 'n vals weergawe van 'n  rekening verskyn, wat die klient probeer oortuig om die knoppies te druk. Sodra die klient die knoppies in die epos druk, sal dit hulle dan na 'n vals webblad toe neem (wat so egtig lyk soos die ware webblad) in die hoop om die klient in te lok met persoonlike inligting soos bankbesonderhede of kredietkaart nommers.  Ook, party phishing eposse kan virusse of spyware he wat aangeheg is aan die epos, en dit kan jou rekenaar baie beskadig.

Om hierdie phising eppose te virmei, kan jy hierdie veiligheidsmaatreils oorweeg.

  • Hou jou sekuriteit hardeware op datum elke maand
  • Maak seker die webblad se URL is presies soos wat dit moet wees, die vals webblad se URL sal net effens verskil.
  • Maak seker dat die webwerf adres met 'https' begin op die betaling bladsy - dit dui aan dat dit 'n veilige betaling bladsy is.
  • Kyk uit vir pop-ups wat vir jou bankbesonderhede vra voordat jy die betaling bladsy bereik het.
  • Moet nooit jou PIN-nommer aanlyn in sit nie.
  • Hou al jou kwitansies en pas dit teen jou maandlikse banstaat - as jy 'n transaksie sien waarvoor jy nie toestemming gegee het nie, praat dan met jou finansiële instelling onmiddellik. Alle transaksies deur die Groot Lottos webwerf sal as "Mikar Online Ltd" verskyn op jou verklaring.

Hou asseblief in gedagte dat Groot Lottos is 'n gevestige kaartjie aankoop agentskap wat streng Europese wette moet volg, met meer as 100,000 lede wêreldwyd. Ons reputasie is baie belangrik vir ons plus ons 100% uitbetaaling rekord - en dis waarom Groot Lottos nooit enige bedrieglike of 'phising'eppose sal uit stuur nie. Indien jy ooit onseker is oor 'n epos, kontak asseblief ons Groot Lottos span op info@grootlottos.com en ons sal dadelik kan help met enige navrae.