For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Speel EuroMillions Syndicate Aanlyn

€160 Miljoen

Volgende trekkings Datum: 2018-02-20

£ 0.53 per lyn

Tyd oor om te speel:

EuroMillions

Tuesday | Friday

Wat maak die EuroMillions Syndicate so lonend?

Kyk net!

1

Meer kans om die EuroMillions boerpot te tref

2

600 kanse om elke week te wen

3

Bekositgbaar kaartjie pryse

4

‘n Minimum boerpot van €17 miljoen

5

‘n Rekord maksimum boerpot van €190 miljoen


Eis jou deel van die bekroonde aksie met hierdie top Lotery Sindikaat vandag!

Kies Jou EuroMillions Syndicate Aandele

 

So baie miljoene, soveel wen aksie

Wil jy jou gunsteling Europese lotery speel en groter wen as ooit te vore? Dan is EuroMillions Sindikaat is vir jou! Met boerpotte vanaf €17 miljoen en gaan al die pad tot €190 miljoen, die bedrag van potensiële rykdom is verbysterend! Nog meer, as jy die minimum van net 2 aandele koop, en jou sindikaat tref 'n boerpot van €100 miljoen, sal jy jouself dadelik €600,000 wen!  So waarvoor wag jy? Roem, rykdom, en fantastiese wen aksie!

Die groep wat saam speel, wen saam    

In teenstelling met gereelde lotery trekkings, is sindikate nie oor individueel speel nie - maar liewers as om saam as 'n groep te speel. So in plaas dat jy jou eie kaartjies koop en speel, sal jy die kaartjies deel met ander, wat dit goedkooper maak, en jy sal die wen geld ook deel!

Elke week, sal jou EuroMillions Sindikaat 30 kaartjies vir albei van die weeklikse trekkings koop  - 30 vir Dinsdag se trekking , en 30 vir Vrydag se trekking.  Hierdie kaartjies word dan verdeel in tien aandele elk, 'n totaal van 300 aandele wat beskikbaar is vir elke weeklikse trekking.Jy moet eers besluit hoeveel aandele gaan jy koop, en dit begin met 'n minimum van twee, en as jou sindikaat 'n prys wen in een of meer van die trekkings daardie week, sal jy betaal word in verhouding tot die aantal aandele wat jy gekoop het. Speel in albei lotto trekkings elke week, en jy sal selfs meer uitbetaal word. So hoe meer aandele jy koop, en hoe meer groepe jy in speel, hoe meer nulle kan jy binnekort vind aand die einde van jou rekening balans!

Versprei die kostes, versprei die rykdom

So, hoeveel kos dit om deel te neem aan die EuroMillions Sindikaat? Met soveel boerpot rykdom op die spel, moet dit duur wees? Verkeerd! Eintlik, om saam met ‘n lotery sindikaat te speel is een van die mees bekostigbare Lotto opsies - want jy deel nie net die wen geld nie, maar jy deel ook die kaartjie kostes. Aangesien elke EuroMillions Sindikaat ​​uit 30 kaartjies bestaan, en elk van hierdie kaartjies is verdeel in 10 aandele, is die koste van 'n aandeel gelykstaande aan 'n tiende van die prys teen 'n gereelde loterykaartjie. ‘n Gereelde loterkaartjie kos €4, byvoorbeeld,  een aandeel sal jou net €0.40 kos!

Dis die goeie nuus.  Maar daar is beter nuus; die sindikaat is so bekostigbaar, jy sal meer aandele kan koop en as jou lotery sindikaat wen, sal jy nie net wen nie, maar jy sal so groot wen dat dit al jou drome sal waar maak!