For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

07 March 2016

Die wêreld se rykste rock sterre

Wil jy soos ‘n rock ster leef? Jy gaan nie net ‘n paar miljoen kort nie – jy sal ‘n absoluut fortuin kort! Sien die waarde van die wêreld se top rock sterre hier onder, en koop jou Lotto kaartjie vandag op Grootlottos.com! Televisie's uit vensters gooi klink nie baie goedkoop nie…

5. Mick Jagger - $360 Miljoen

Dit lyk asof Mick Jagger definitief ‘satisfaction’ kan kry. Om die voorman van die legendaries Rolling Stones te wees, kom met baie voordele, soos die $360 miljoen wat hy gemaak het in die laaste 50 jaar! Die kombinasie van sy ongelooflike sjarme en sy slangagtige heupe, het Jagger se albums hom ‘n ster gemaak in die musiek besigheid – en saam met dit het hy ook n miljoenêr geword! 

word so ryk soos mick jagger

4. Jimmy Buffet - $450 miljoen

Jimmy Buffet is nie jou tipiese ‘rock ster’ nie, maar hy het die bank balans van een! Hy is geken as die koning van pret-in-die-son musiek te danke aan die bekende liedjies soos 'Margaritaville', 'Come Monday' en 'Cheeseburger in Paradise', Buffet het ‘n loopbaan gemaak van ontspanning, met ‘n massiewe $450 miljoen teen sy naam. Hy toer nog steeds ten spite van sy ouderdom, en sy bank balans word net al hoe meer en meer met uitverkoop konsert kaartjies. 

3. Elton John - $475 miljoen

Hierdie bekende man is dalk nie boe op lys nie, maar met $475 miljoen in sy rekening, is hy darem baie naby! Bekend vir sy ingewikkelde kostuums en uitgesproke persoonlikheid , Elton John is een van die wêreld se mees bekendste pianiste. A jy ‘n fan is of nie, is die kanse baie hoog dat jy een of twee liedjies van hom ken, te danke aan sy bekendgehied tussen radio stasies. Met miljoene aanhangers regoor die wêreld, wys Elton geen tekens dat hy dit stadiger gaan vat nie, wat beslis sy rekenmeester baie gelukkig maak! 

 elton john en sy geld op grootlotto

2. Bono - $700 miljoen

Slegs ‘n paar musikante het die eer om erken te word deur sy enkele naam, en U2 voorman, Bono, is een van hulle. Met ‘n massiewe fortuin van $700 miljoen, het hierdie Ierse rock ster die wêreld by storm gevat. Met vaardige beleggings in maatskappy soos Facebook, projekte in die film omgewing, en saamwerking met bekende kunstenaars, weet ons dat Bono beslis sy rykdom gevind het. 

1. Paul McCartney - $1.2 biljoen

Die man wat al sy rock-ster kompetisie uit die water uit geblaas het, ex-Beatle Paul McCartney kom in eerste plek op die lys met ‘n massiewe $1.2 Biljoen fortuin. Dis wat jy kry as jy amper 200 miljoen albums verkoop, en om ook deel te wees van een van die grootste rock bands in geskiedenis! Na 60 jaar in die omgewing, het McCarthy meer as net rock ster geword – hy is ‘n ikoon in elke sin van die woord, en gerespekteer deur miljoen aanhangers regoor die wêreld. Hy toer nou nog, en sy konserte is altyd uitverkoop, en ja, sy bank balanse groei met sy hoeveelheid aanhangers.

 Paul McCartney die rykste rock ster op grootlottos

 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week