For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

28 August 2017

Ontmoet die Wenner van die Onlangse $ 700 miljoen Powerball boerpot!

Die USA Powerball lotto boerpot het onlangs 'n ongelooflike $700 miljoen bereik, die tweede grootste boerpot in die Powerball geskiedenis. Kom ons ontmoet die wenner van die lewensveranderende boerpot.

Die rekord brekende Powerball boerpot het sedert 10 Junie drasties gegroei, en is uiteindelik deur 'n gelukkige speler van Massachusetts gewen. Die boerpot was die tweede grootste ooit vir die USA Powerball, agter die $1,6 biljoen boerpott wat in Januarie 2016 gewen is en tussen drie wenners gedeel is.

Moeder van twee, Mavis Wanczyk van Massachusetts, het die Woensdagaand se wen kaartjies van $700 miljoen van haar plaaslike vulstasie gekoop. Sy het aan plaaslike verslaggewers gesê dat sy haar wengetalle met die verjaarsdae van vriende en familie gekies het en dat sy beplan het om haar winste op haar huis en familie te bestee nadat sy haar mediese assistant werk verlaat het.
Die boerpot kan of as maandelikse paaiemente of as 'n enkelbedrag geëis word. Ses ander kaartjies van regoor die USA het $2 miljoen in dieselfde Powerball trekking gewen, terwyl vier en dertig kaartjies gelukkige kaartjiehouers elk $1 miljoen gewen het.

ddsd

 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week