For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

07 July 2015

Die Sweet Sixteen met die $2 miljoen prys

Bar Mitzvah, Bat Mitzvah, Quinceanera – noem dit wat jy  wil, elke kultuur het sy eie manier om sy jongste geslag te vuur. Mees onlangs het MTV ‘n program uit gebring wat uiters gewild geraak het. ‘My Super Sweet Sixteen’. Hierdie is ‘n program met bedorwe kinders, belaglike geskenke, en ‘n partytjie wat nie uit plek uit sou lyk nie….as dit by ‘n rockstar se huis was. Inderdaad, baie geluk aan jou.

Nou vat een maatskappy dit verder met sulke feesviering. Hulle bied ‘n miljardêrs verjaarsdag pakket aan, om te verseker dat jong, ryk kinders meer plesierige is , met ‘n partytjie wat ‘n koel $2 miljoen gaan kos. Ons is so bly om te sien dat mense nou dae hulle geld so goed spandeer.  

As jou seun of dogter se 16de opkom, en jy het ‘n $2 miljoen wat rond le in die huis, dan is hierdie net die opsie vir jou, met vergunning van Grand Velas Resorts in Riviera Maya en Riviera Nayarit, Meksiko.

Grootlottos artikel

Maak ‘n verjaarsdag wens- betaal $2 miljoen vir lekkerheid.

Klim aan boord met hierdie intense duur pakket, en jy en jou kosbare liefling sal drie aande in die presidensiële suite geniet, insluitende ‘n daaglikse ontbyt vir hulle en 10 van hulle naaste vriende. Natuurlik gaan jy eerste by jou resort moet wees, en jy sal dit kan doen in jou private jet, wat vir jou van enige plek, reguit na jou presidensiële suit sal toe vat. Niks se “Veels geluk” soos gratis geskenke nie. En dit is hoekom jou tiener ‘n geskenk pak van eetbare goud popsicles en ‘n Apple iWatch sal ontvang wanneer hy/sy by die resort aankom.

En die bederf stop nie daar nie – want met ‘n Goue Behandeling pakket van die Spa af, so wel as baie ander voordele van die pakket, gaan jou tiener soos ‘n koning of koningin voel op hul spesiale dag.

Een partytjie om hulle almal te regeer.

Wanneer dit uiteindelik partytjie tyd is, is die strand die plek om te wees, met spasie vir 300 gaste en vermaak in die vorm van ‘n ‘candy bar’, vuurwerkvertoning, dansvloer en DJ’s, en ‘n eksklusiewe vertoning deur ‘n bekende kunstenaar.

Wat, geen towenaar nie?  En asof dit nie genoeg was nie, is daar ook die geleentheid vir jou tiener en hul 10 vriende, aktiwiteite soos valskermspring tydens hul vakansie, as ook ‘n welkom ete wat spesiaal gemaak is met mocktails (en regte cocktails vir jou, wanneer jy die prys sien).

So as jy dink jou tiener verdien die duurste partytjie in die wêreld, dan is Meksiko die plek om te wees. Maak seker om jou $2 miljoen saam te vat om vir die rekening te betaal, en onthou om ‘n paar ekstra miljoen te vat, om jo tiener se verjaarsdag geskenk te koop. Koop iets eenvoudig, soos die ‘Great Wall Of China’, of dalk die Ritz hotel in Londen? 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week