For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

29 September 2017

Die Jag Is Aan Vir Die EuroMillions Wenner Op Die Klein Bere Eiland

Tussen die 180 inwoners van Bere Eiland, 'n klein gemeenskap net 180 km noord van Dublin, is 'n wenner van die EuroMillions boerpot. En hulle weet dit nog nie eens nie!

'n Week voor die trekking is 'n EuroMillions kaartjie verkoop by die plaaslike Bere Island-poskantoor; min het die persoon wat daardie kaartjie gekoop het geweet dat hulle gou £440,000 ryker sal wees. Die klein eiland dorpie is roerend opsoek na die kaartjiehouer , maar daar is nog niemand van hulle wat die winste kom eis het nie.

Mary Murphy, wat by die Bere Eiland-poskantoor werk, het die wenkaartjie verkoop en aan Sky News gesê; "Ek het my kaartjie gekoop, maar ek het dit dadelik nagegaan toe ek die oggend daarna 'n oproep gekry het. Dit moet 'n plaaslike inwoner wees."

Brendan Murphy, Maria se broer en die Bere Eiland se posman, het gesê dat sedert die oorwinning aangekondig is,praat die plaaslike inwoners oor niks anders nie. Hy het ook gesê: "My vrou het my geroep om te sê dat Mary haar geroep het om te sê dat die wenner die kaartjie op Bere Eiland op Maandag gekoop het. Toe almal die nuus hoor het dit so vining versprei en almal op die eiland het niks anders gehaat om oor te praat as die groot boerpot nie.

Capture7

As jy ook 'n kans wil hê om 'n multi-miljoen pond, EuroMillions boerpot te wen, en 'n reeks ander massiewe pryse, teken vandag by Groot Lottos aan! Ons het ook 'n opwindende aanbod vir ons nuwe spelers. 


Speel Nou En Wen!

Vier Kersfees vroeg met ons Groot

El Gordo de Navidad Afslag!

Speel Nou

Geldig slegs vir hierdie week