For a better experience on this site, enable JavaScript in your browser.

Q: Hoe deponeer ek geld in in my Groot Lottos rekening?

A: Daar is baie maniere,elke een is veilig en baie gebruiker vriendelik.

  • Krediet of Debiet kaarte: Ons aanvaar die volgende krediet-en debietkaarte: <show logos>

  • E-wallets: Ons aanvaar transaksies van die volgende betaling verskaffers : <show logos>

  • Tjeks of posbestellings: Epos eenvoudig ons span op rekeninge@grootlottos.com, en jy sal die besonderhede van ons bank adres ontvang - gebaseer op die geld waarde en die land waarin jy bly

  • Bank tot Bank oordrag: Groot Lottos het 'n aantal van bankrekeninge beskikbaar vir aanlyn oordragte. Om fondse direk vanaf jou bankrekening oor te betaal, kan jy eenvoudig in teken op Groot Lottos en die bank tot bank artikel besoek in die Krediet bladsy. Vind die bank rekening wat vir jou die beste gaan pas, en gebruik die unieke verwysings nommer wat jy sal kan vind boe aan die besonderhede. Sodra jou transaksie bevestig is, stuur asseblief vir ons bewys van betaling na rekening@grootlottos.com om jou deposito te proses. Jou deposito sal na jou Groot Lottos rekening toe gelaai word tydens kantoor ure van 8am tot 5pm, Maandag tot Vrydag. .

Vir beknopte inligting oor ons volledige reeks betalingsopsies, kliek hier om ons bankwebblad te sien.

 

 

Q: As wat sal die betaling reflekteer op my kredietkaart staat?

A: Alle GrootLottos transaksies sal op jou kredietkaart verklaring verskyn as 'ALWgiantlottos442087207448 OR Gianttickets442087207448

 

Q: Hoekom kan ek nie fondse deur kredietkaart op jou webwerf laai nie?

A: Dit kan vir een van die vele redes wees. Die mees algemene redes vir onsuksesvol kredietkaarttransaksies is:

  •  Onvoldoende fondse

  • 'n Kaart wat verval het

  • 'n Ongeldige kredietkaart nommer

  • 'n Verkeerde CVV nommer

Kaart mislukkings kan ook voorkom as gevolg van standaard risiko-gebaseerde prosedures wat uitgevoer word deur jou eie bank. As jy jou bank laat weet dat jy probeer om 'n aankoop te voltooi op Groot Lotto, sal jy waarskynlik vind dat jou transaksie goedgekeur sal word.

 

Q: Hoekom moet ek die laaste 3 syfers op die agterkant van my kredietkaart gebruik wanneer ek my rekening wil herlaai?

A: Die laaste 3 syfers op die agterkant van jou kredietkaart, bekend as 'n CVV of CVC nommer, is in plek as 'n veiligheidsmaatreël teen bedrieglike transaksies deur onbekende derde partye. Om te bevestig dat u se transaksie wettig is, sal ons jou kort om jou CVV nommer te bevestig, wat op die agterkant van jou krediet kaart gevind sal word onderkant die hand tekening paneel.

 

 

 

Q: Mag ek my deposito ontrek?

A: Ongelukkig nie. Sodra fondse gedeponeer word in jou rekening, word dit gehou in reserwe as betaling vir huidige of toekomstige lotery inskrywings, en kan nie teruggetrek word, tensy 'n gemagtigde verteenwoordiger van Groot Lottos, in hul uitsluitlike diskresie, aanvaar (na navorsing) dat daar 'n tegniese fout was tydens die transaksie.

Om enige foute te vermy wanneer dit by oordragte kom, maak asseblief seker jou deposito bedrag is reg op die betaal bladsy, en as jy dalk 'n fout gemaak het, kan jy eenvoudig die opsies gebruik (knoppies) om die bedrag reg te maak, voor dat jy die 'Laai krediet' knoppie kliek. Dit sal help om te verseker dat jou deposito bedrag altyd reg is, en is binne jou speler begroting.

 

Q: Wat is die minimum en maksimum transaksie bedrae??

A: As jy kies om geld in jou rekening te laai deur kredietkaart, debietkaart, eWallet of bank oordrag, die minimum bedrag per transaksie is 5.00 (GBP/AUD/euro/ dollar) en die maksimum bedrag is 400.00 (GBP/AUD/EURO/USD). Hierdie bedrae is in lyn met ons verbintenis tot verantwoordelike dobbel, met die uitsondering van groter bedrae vooraf goedgekeur deur ons rekening bestuurders vir VIP lede.

 

 

Watter Betaal Metodes is anvaarbaar by Grootlottos

A: Ons aanvaar 'n groot verskeidenheid van internasionale betalings tipes om te verseker dat u veilig van regoor die wêreld kan deponeer. Kliek hier om ons bankwebblad te sien.