Bank Besonderhede Blad

Welkom op die bankblad van Groot Lottos; Waar ons vir jou maklike maniere gee om 'n deposito te maak me verskillende betaal metodes.

Let op dat alle krediet transaksies voltooi word via SSL versleutelde sekuriteit. Ons voldoen ook ten volle PCI.

visa mastercardKrediet Kaart
  • Teken in jou Grootlottos.com rekening
  • Kliek "Laai Krediet"
  • Kliek op "Krediet Kaart" tab.
  • Kliek "Voeg Kaart by"
  • Voeg kaart besonderhede by
  • Kliek "Stoor kaart besonderhded"
  • Kies die bedrag wat jy graag wil deposito
  • Anvaar ons Terme & Voorwaardes
  • Kliek op bevestig

E-Wallets

Ons aanvaar betaling van die volgende e-wallet en alternatiewe betaal verskaffers:

skrill7

Skrill is 'n betaling verskaffer wat jou toelaat om veilig vir GrootLottos dienste te betaal. U kan Skrill gebruik om te betaal met kredietkaart, debietkaart, bankoordrag of u Skrill eWallet-rekening. U kan u gratis Skrill rekening aan teken, en dan vir een van die metodes wat u bied om u GrootLottos rekening te befonds.

As jy 'n Skrill rekening wil oopmaak, kliek hier om na hul amptelike webwerf toe te gaan.

neteller6

Neteller is een van die bekendste e-beursies wêreldwyd. Hulle aanvaar nie spelers van elke land nie, maar as jy 'n rekening kan oopmaak, is dit een van die beste maniere om geld veilig in en uit jou lotto-rekening oor te dra. Deposito's en onttrekkings is gewoonlik vinnig en Neteller is 'n groot en veilige internasionale maatskappy.

As jy 'n Neteller rekening wil oopmaak, kliek hier om na hul amptelike webwerf te gaan.


Tjeks

Stuur 'n e-pos aan ons span op [email protected] om besonderhede van ons bank besonderhede en betalings inligting te ontvang wat relevant is vir u land van verblyf en voorkeur geldeenheid.


bankBankbesonderhede

BELANGRIK: Dit kan tot 72 uur neem vir 'n oordrag om in jou Groot Lottos-rekening te weerspieël. Oordragte word SLEGS verwerk gedurende die volgende kantoorure. Ma-Vr 8-17:00. EFT Betalings word NIE oor naweek of openbare vakansiedae aan spelersrekeninge gelaai nie.

Min deposito 200 GBP/AUD/USD/EUR

Kies asseblief 'n bank uit die onderstaande lys, die naaste aan u woonregsgebied wanneer u betalings doen.

Gebruik altyd jou unieke spelerverwysingsnommer wanneer jy jou oordrag maak om ons:

JOU UNIEKE VERWYSING IS - JOU VOLLE NAAM

REDE VIR TRANSFER-TICKET PROXY

Australasia
Bank: Westpac
Account Name: Giant Oz Pty Ltd
BSB / Account number: 033259 / 354650
Home Branch: Victoria, Queensland
Currency - AUD

Africa
Bank: Nedbank
Account Name: Community Accounting T/A Giant
Branch No: 104809
Account No: 1141864649
Swift Code: NEDSZAJJ
Branch: Rondebosch, Western Cape
Type: Current
Currency: ZAR (Converted to GBP on receipt)

Europe and Rest of World

GBP Deposits
Standard Bank Jersey Limited
SWIFT: SBICJESH
Account: Neezy Technologies Ltd
IBAN: GB35SBIC40523311876212

Euro Deposits
Standard Bank Jersey Limited
SWIFT: SBICJESH
Account: Neezy Technologies Ltd
IBAN: GB82SBIC40523312006025

USD Deposits (Converted to player currency on receipt)

Standard Bank Jersey Limited
SWIFT: SBICJESH
Account: Neezy Technologies Ltd
IBAN: GB13SBIC40523311876220

Stuur jou bewys van betaling na [email protected] vir verwerking sodra jy die betrokke transaksie voltooi het. Jou oordrag sal gedurende kantoorure vanaf 8:00 tot 17:00 GMT, Maandag tot Vrydag, op jou Groot Lottos rekening gelaai word