A: Eerstens, as jy ‘n nuwe speler is, welkom! Tweedens, die best manier om te begin, is om ons maklike ‘Hoe om te Speel’ gids te volg hier. Vat net ‘n paar oomblikke om jouself bewus te maak aan die proses, en jy sal binnekort daai boerpotte begin tref!!
A: By Groot Lottos, gee ons jou tot 2 ure voor die amptelike lotery afsny tyd om jou kaartjies te koop. Ons doen dit om te verseker dat alle kaartjies reg verwerk is voor trekking tyd.
A: Jy moet ten minste 18 jaar oud wees omdeur Groot Lottos te speel.
A: Kliek eenvoudig hier vir toegang na jou rekening op die Groot Lottos webwerf en van daar af sal jy jou persoonlike besonderhede verander.
A: Om jou wagwoord te herstel deur epos, kliek eenvoudig hier. Neem asseblief kennis dat as jy reeds 'n nuwe wagwoord versoek het, maar het nog nie dit ontvang nie, kan dit eerder in jou a) ‘Spam folder’ wees, of b) jy kan ons Grootlottos span kontak deur [email protected] en ons sal u dadelik kan help.
A: Om hierdie lotery nommers te sien, teken net in op jou speler rekening, besoek die transaksie geskiedenis bladsy (wat gevind sal word in die My Rekening afdeling), gaan dan na die sindikaat inskrywing toe en kliek op 'Sien bestelling'.
A: Absoluut! Ons speler databasis is streng geïnkripteer en onder die voorwaardes van ons privaatheidsbeleid is ons verbied om persoonlike besonderhede soos jou e-pos adres of telefoonnommer sonder u skriftelike toestemming vry te stel.
A: Jy kan al jou rekening balanse (live, bonus en wen geld) in die 'My profiel' afdeling sien. Vir vinnige toegang, kliek asseblief hier
Eerstens baie dankie dat jy deur Groot Lottos speel!Tweedens, ons het beslisjou inskrywing bevestiging e-pos gestuur.Elke nou en dan sal epos dienste (Gmail, Yahoo, Vodacom, ens) e-posse verkeerdelik beskou en dit as spam klassifiseer, insluitend Grootlottos.com se e-posse en ander wettig maatskappye se e-posse. Namens jou blok hulle dan die epos of rig dit reguit na jou spam / junk asblik toe. Dit gebeur omdat jou e-pos bediener outomaties vir sleutelwoorde kyk in die titel of liggaam van die e-pos. E-posse wat algemeen sleutelwoorde soos "lottery" "wengeld " "UK Lotery" "jackpot" het word op die swartlys gesit en dit is die rede waarom sommige e-posse van ons af gestuur is in jou spam / junk beland.
Maar daar is goeie nuus! Ons het ‘n paar dinge verander in verband met die spam kwessie! Wanneer 'n bestelling voltooi is sal jy 'n generiese e-pos ontvang om dankie te se vir jou inskrywing , maar hierdie epos sal geen besonderhede van jou kaartjie inskrywings bevat nie. Ons het nou ' n direkte aflaai funksie, sodat jy jou laaste bestelling / bestellings binne spesifieke datums / of selfs alle bestellings van dat jy begin lotery speel het met ons, kan download! Almal is in 'n veilige PDF formaat en enige tyd beskikbaar na login. as jy vergeet om jou nuutste inskrywings te download , is hulle altyd daar vir jou in jou veilige speler rekening !
A: Al in die begin van tyd het Swendelary hulle onderskeie vorms ; Egter die term "lottery bedrogspul" dui op dat dit 'n baie spesifieke soort e-pos is, wat aangestuur word deur die internet vir ongeveer 10 jaar.
Swendelary Lotery e-pose is so ver verwyder van die operateurs dienste soos Groot Lottos, van 'n bedryf perspektief is dit moeilik om te sien hoe die twee ooit kon verwar word, maar as hierdie (gewoonlik swak saamgestel ) e-pos nog steeds in sirkulasie is, stel ons voor dat ons lede moet die 5 basiese reëls volg hieronder as hulle dit moet ontvang
A: 'Phishing' is die praktyk van vervalste e-posse wat so wettige as moontlik lyk. Partykeer is daar tot maatskappy logo's in gesluit op die eppose om die egtheid van die skema so waar as moontlik te laat lyk. 'n Tipiese 'phishing' e-pos sal 'n vals weergawe van 'n rekening verskyn, wat die klient probeer oortuig om die knoppies te druk. Sodra die klient die knoppies in die epos druk, sal dit hulle dan na 'n vals webblad toe neem (wat so egtig lyk soos die ware webblad) in die hoop om die klient in te lok met persoonlike inligting soos bankbesonderhede of kredietkaart nommers. Ook, party phishing eposse kan virusse of spyware he wat aangeheg is aan die epos, en dit kan jou rekenaar baie beskadig.
Om hierdie phising eppose te virmei, kan jy hierdie veiligheidsmaatreils oorweeg.
Hou asseblief in gedagte dat Groot Lottos is 'n gevestig kaartjie aankoop agentskap wat streng Europese wette moet volg, met meer as 100,000 lede wêreldwyd. Ons reputasie is baie belangrik vir ons plus ons 100% uitbetaling rekord - en dis waarom Groot Lottos nooit enige bedrieglike of 'phising'eppose sal uit stuur nie. Indien jy ooit onseker is oor 'n epos, kontak asseblief ons Groot Lottos span op [email protected] en ons sal dadelik kan help met enige navrae.
A: As jy ons kliëntediens span per telefoon of e-pos gedurende werkure (09:00 tot 17:00, Maandag tot Vrydag) kontak, sal hulle alles doen om binne 1 uur te reageer. As u buite werksure 'n e-pos aan ons span stuur, sal dit binne 12 uur geantwoord word, of dit gedurende die week of naweek gestuur word.
A: As jy die antwoord nie kan vind nie, kontak ons kliëntedienspan deur e-pos of of bel ons op +44 (0) 20 8720 7448 tussen 9:00 en 17:00 GMT, Maandag tot Vrydag. Ons span ons bes doen om u betyds en professioneel te help met jou navraag.
A: Om deur Grootlottos te speel bedoel dit nie net ‘n keuse van wye internasionale loterye nie, dit beteken dat jy ‘n keuse van speel verskillend speel opsies ook het. Kyk eenvoudig na die verskeie alteratiewe speel opsies wat beskikbaar is, en kies die een wat vir jou die beste pas.
A: As 'n EU -gebaseerde e - commerce maatskappy , moet ons aanlyn winkel streng beskerming data maatreëls volg teen alle tye. Ons gebruik Thawte SSL 123 bit encryption sekuriteit en ons krediet / debietkaart betalings is deur een van die UK se voorste handelaar dienste verwerk . Ons is ook ten volle PCI Compliant (Payment Card industry Compliant)
En daar is kwartaallikse ‘n sekuriteit proses wat deur PCI wetgewing gedoen word om te verseker dat jou betalings altyd veilig verwerk is.
Alle geld oordrae word verwerk deur Skrill of Neteller, twee van die wêreld se voorste geld oordrae maatskappye wat deur meer as 60 miljoen mense gebruik word.
A: Daar is baie maniere,elke een is veilig en baie gebruiker vriendelik:
Vir beknopte inligting oor ons volledige reeks betalingsopsies, kliek hier om ons bankwebblad te sien
A: All GiantLottos transactions will appear on your credit card statement as 'Giant Tickets' or 'Giant Commerce'. Note that we use acquiring banks from around the world to ensure a higher transaction success rate. In this regard, the area of the acquiring bank used may also be present on your statement.
A: Daar kan vele redes wees. Die mees algemene redes vir onsuksesvol kredietkaarttransaksies is:
Kaart mislukkings kan ook voorkom as gevolg van standaard risiko-gebaseerde prosedures wat uitgevoer word deur jou eie bank. As jy jou bank laat weet dat jy probeer om 'n aankoop te voltooi op Groot Lotto, sal jy waarskynlik vind dat jou transaksie goedgekeur sal word.
A: Die laaste 3 syfers op die agterkant van jou kredietkaart, bekend as 'n CVV of CVC nommer, is in plek as 'n veiligheidsmaatreël teen bedrieglike transaksies deur onbekende derde partye. Om te bevestig dat u se transaksie wettig is, sal ons jou kort om jou CVV nommer te bevestig, wat op die agterkant van jou krediet kaart gevind sal word onderkant die hand tekening paneel.
A: Ongelukkig nie. Sodra fondse gedeponeer word in jou rekening, word dit gehou in reserwe as betaling vir huidige of toekomstige lotery inskrywings, en kan nie teruggetrek word, tensy 'n gemagtigde verteenwoordiger van Groot Lottos, in hul uitsluitlike diskresie, aanvaar (na navorsing) dat daar 'n tegniese fout was tydens die transaksie.
Om enige foute te vermy wanneer dit by oordragte kom, maak asseblief seker jou deposito bedrag is reg op die betaal bladsy, en as jy dalk 'n fout gemaak het, kan jy eenvoudig die opsies gebruik (knoppies) om die bedrag reg te maak, voor dat jy die 'Laai krediet' knoppie kliek. Dit sal help om te verseker dat jou deposito bedrag altyd reg is, en is binne jou speler begroting.
A: Ons aanvaar 'n groot verskeidenheid van internasionale betalings tipes om te verseker dat u veilig van regoor die wêreld kan deponeer. Kliek hier om ons bank webblad te sien.
A: Sodra die lotto trekkings bevestig word deur die amptelike Loteryraad , sal ons dadelik jou rekening krediteer met jou wengeld.
Alle onttrekking oordrae word binne 5 werksdae ontvang.
Nota: Ons gebruik net geakkrediteerde banke of bekende geld oordrae maatskappye om wengeld in ons lede se bankrekeninge te deponeer.
A: Ons sisteem waarborg dat jy die eerste person sal wees om te weet as jy wen!
A: Regering belasting is afhanklik van die spesifieke lotery waarin jy deelneem. Byvoorbeeld, die UK Lotery en EuroMillions is belastingvry maar daar is belasting betaalbaar op die Mega Millions en Powerball loterye .
Grootlottos.com sal die prys bedrag oor dra na jou toe, na die aftrekking van die koste en belasting van daardie spesifieke lotery en sodra ons dit van die amptelike lotery organisasie ontvang.
Indien 'n speler die lotto wen, is dit die spelers se eie verantwoordelikheid om hull wenbedrag aan hull land te verklaar
A: Beslis! Ons is al 10 jaar in die besigheid en het nog nooit nie al uitbetaal nie. Wengeld word gewaarborg.
Die idee dat Grootlottos.com af loop in die sonsondergang met 'n lid se wengeld mag dalk soos 'n haalbare opsie lyk , maar die werklikheid is dat ons 'n baie winsgewende besigheid het sonder die behoefte om wengeld van ons lede te steel. Om ons huidige inkomste en reputasie in gevaar te stel vir 'n eenmalige wen bedrag (waarvan ons 5 % in elk geval vat) is nonsens . 'n Mens moet ook besef dat dit nogal moeilik is om aan ons aandeelhouers en direkteur te verduidelik van die verdwyning van ‘n lede se jackpot wengeld.
A: Ons is almal mal oor bonusse, aanbiedinge en groot wen geld. Dis hoekom as jy 20 of meer loterykaartjieskoop in een kalendermaand, sal ons jou beloon met 1 komplimentêre kaartjie vir elke bykomende 20 kaartjies wat jy koop. Jy sal jou kaartjie ontvang in die vorm van bonus geld op die eerste dag van elke nuwe maand - gebruik die bonus krediet soos en wanneer jy wil op jou gunsteling internasionale lotery.
Neem asseblief kennis:
A: Ja hulle doen - binne 30 dae, om presies te wees. Dis hoekom dit so belangrik is om die ongebruikte fondse in jou Bonus rekening te gebruik, om soveel meer waarde en soveel meer wen potensiaal as moontlik te geniet. Ons sal ons deel doen, deur om vir 'n jou 'n herinnering e-pos te stuur voor dat jou bonus fondse verval; van daar af is dit aan jou oom jou bonus fondse te spandeer. As jy dalk nie jou bonus fondse kan gebruik voordat dit verval nie, het jy die opsie om te hernu deur om jou rekening te herlaai met enige bedrag oor £100.